February 19th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
As ek terugdink aan Abri en Liesl se troue, is daar een ding wat verseker uitstaan: Hulle is MAL oor mekaar en hulle deel verseker ‘n “persoonlike spasie.” Mense dink hulle gaan “0p-gesoen” raak, maar die twee verseker almal dit kom nou al maande aan en die bron is nog ver van uitgeput.
Hulle het in die mooie Moedergemeente van Stellenbosch getrou aan die einde van Kerkstraat. Dit was net so ‘n mooi dag dat ek al die ander spots waarheen ek wou gaan in my kop se archive gestoor het en 90% van hul foto’s is in 100m vanaf die kerk geneem het! Dit was so lekker om die fun wat hulle gehad het met hulle te deel! Geniet die resultate!
Behind the scenes: Kamera (my regterhand vir die dag, Nadine Aucamp) Makeup, Videograaf en bridesmaid-vriendin.

















































Gatehuis: Beauclair Guest House
Venue: Lanzerac Hotel and Spa
Video: Olive Juice Productions












































Nick Coyne
Stunning! Nice work!!
Maré Rootman
Ek love die shot van die blou teekoppie! En daai oomblik net voor hulle soen…..dis darem magical! Zellie, jy is ‘n vang-die-dag-vas-soos-dit-is-Meester!
Karen van der Merwe
Hi Lizelle
Sjoe, jy kan maar foto’s neem. Dit is stunning, so natuurlik. Jy het al die regte oomblikke “gecapture”. Kan nie wag om al die foto’s te kry nie.
Drikus
Fantasties wat jy vasgevang het in 100m van die kerk! Stunning!
nikki
O jitte hierdie foto’s is gorgeous!! Stunning couple wat baie chuffed kan wees hiermee!
Liesl
Die fotos is amazing Lizelle!
Thanks!
amanda boonzaaier
So baie,baie mooi Lizelle. Die lig het so mooi vir jou gewerk.
number one fan
goed, beter, lizelle lotter
lief veral die trappe en skadu’s foto’s
rebecca (love made visible)
My favourite is the one of the dress on the cupboard with her reflection. Stunning work as always xxx
Wendy
It was great to met you at Jeanelle & Richard’s wedding at Allee Bleue ( I was the florist that made the name blunder - SORRY for that) - jislaaikit girl your work is dynamic! I love the one of the dress on the cupboard and the reflection one as well - and now I REALLY can’t wait to see some of Jeanelle’s photo’s ! ( my silly camera batteries died on me and so I didn’t get a single shot of my beloved blomme!) You’re a true artist Lizelle!
Charmaine Spangenberg
WOWWWW! Baie baie nice shots Lizelle! Thanks for all the inspiration! I absolutely love your photos.
Sune Greeff
Lizelle, jou fotos is AMAZING!!! Jy het waarlik ‘n goeie oog!
Nadine Aucamp
LIZELLE!! haha, love die foto’s natuurlik! En kan nie glo jy het so skelm ‘n “behind the scene” foto geneem nie
Wens ek kan maar net die helfte so goed wees soos jy eendag. Sien uit om weer saam jou te werk*Tara Para