My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 19th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Ai genade, ek dink ons het meer gelag as geshoot op hierdie mooie Stellenbosch herfsdag. Ek het Adri en Emile rondom hul troudag ontmoet in 2008 en dit was waarlik net ‘n fees om hulle weer te sien. And i kid you not -hulle is selfs nog liewer vir mekaar as toe ek hulle laas gesien het. Dit borrel uit hulle binneste en mens kan dit sien as hulle na mekaar kyk.

Adri is ‘n veearts en beide sy en Emile is kranige ruiters en lief vir diere. En dis hoe dit toe gebeur het dat ons ‘n perde shoot gedoen het! Hulle was hier met vakansie, aangesien hulle nou eers vir ‘n jaar of 3 in Dubai woon en werk.

Adri en Emile, dankie vir wie julle is en dat julle liefde vir mekaar blom. Sien uit om ‘n shoot vir julle toe eendag te doen wanneer ons almal in ons 90’s is.


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Give this a second to load… (:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Beautiful horses from Klein Lanzerac

let me know what you think

  • jou heel grootste fan
    May 20th, 201410:04 am

    O heng, Lizelle, dis die mooiste ooit! Ek het nie woorde nie…
    Fantasties!!!!!

  • lize
    May 20th, 20141:48 pm

    oh wow!!! so mooi Lizelle :)

  • Lise Brand
    May 20th, 20143:33 pm

    Die is absoluut beautifull. Ek is natuurlik bevooroordeeld oor dit my kinders is maar al was dit nie dis vir enige natuurmens n fees om na te kyk. Doen so voort…

    (Adri se ma)

  • elisma rossouw
    May 20th, 20147:07 pm

    Pragtige fotos van ons kinders. Ek dink jy moet ons ook kom afneem want almal sprankel so – miskien kan jy ons jonger laat lyk!!