My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 20th, 2009 | Other | Subcribe to RSS

Teen die tyd wat meeste van julle die post lees sit ek al op die vliegtuig oppad Sudan toe! Van julle sal onthou van die post wat ek vroeer daaroor gemaak het, wat bietjie meer verduidelik oor die toer. In kort, ek doen die laaste sektor van die Africa Our Home (AOH) toer wat strek vanaf Naboomspruit tot Kaïro.

Ek sal verantwoordelik wees om te skryf vir die AOH blog en natuurlik ook vir dit wat meer Online Casino natuurlik na my toe kom, genaamd foto’s neem. Ek is kinderlik opgewonde!

Hier is die AOH blog adres waar ek updates van ons reis gaan gee en wys wat voor my lens ingespring het!

(Aan almal wat my graag sou wou kontak in die volgende 3 weke, stuur gerus vir my ‘n epos. My ander regterhand, Maré ,bly agter om julle vrae te beantwoord so ver sy kan. Ons praat weer middel Julie!)  …dankie dankie dankie Maré! ;-)

let me know what you think

Comments are closed.