My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 26th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

 

Ek moes net lag vir die e-pos wat ek van Izanne ontvang het terwyl ons hierdie verlowings shoot gereel het:

“My prins is tall, dark en handsome en ek, sy fair maiden, is presies dit: fair. Aka blond, blou oe.”

En hulle was net mooi dit! Ek het dit vreeslik geniet om saam met dié prins en maiden te werk. Dankie julle, julle was soos uit ‘n sprokiesverhaal!

 

 

alex-en-izanne1

 

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

alex-en-izanne1

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • juane reichert
    February 1st, 20093:01 pm

    wow! pragtige werk.

  • Caryn van Rooyen
    February 5th, 200911:47 am

    Gelyk julle 2 jewels! lief julle. drukkies drukkies. En Lizelle - jy het engeltjies oe - sien alles met glorie!

  • lizelle
    February 6th, 200910:23 pm

    Dankie Caryn!
    Dis so ‘n oulike comment! :-)