My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 16th, 2014 | couples,Personal,Shoots | Subcribe to RSS

 

Dis Desember vakansie en die familie kuier saam. Mens sal dink ek as fotograaf sal vroeër dink aan familie foto’s…maar nee, ons vra ‘n dag voor die tyd of my vriendin Mariné, wat ook in Kleinmond vakansie hou, vir ons ‘n paar snaps sal neem. En wat ‘n goeie werk het sy nie gedoen nie! Weereens dankie Mariné dat jy van jou vakansietyd vir ons opgeofferd het. Hier is ons almal, voor die huis waar ons kleintyd ook gehuur het.

Na ons familie shoot het ek ‘n paar foto’s van Amoryn en Shane geneem. Hulle is te pragtig en ons het so lekker gelag! Dankie vir ‘n heerlike vakansie saam met julle.

Ek hoop daar kom nog baie!

Ek, my ma+Jeán, Amoryn (Jeán se dogter) en haar kêrel (: Shane.

Tjaart +Markus, Naomie+Niena. My oudste boet MG + sy meisie, Surene.

(Familie foto deur Mariné Rooi)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

My ma Ilse en Jeán. Looove die foto van hulle 2!

 

 

Ek het verseker die mooiste ma in die hele wye wêreld:

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • surene
    January 16th, 201410:52 am

    aaaaah dis soooo mooi! Shane onthou elke keer om Ammies se hare mooi te maak, soos hy sê, as sy na die tyd sien haar hare is nie reg nie… Well done! Alles is so mooi en spesiaal! xxx

  • Gayle du Preez
    January 16th, 201410:56 am

    Lovely shoot!!! Love the colours!

  • Laetitia Golden
    January 16th, 201412:15 pm

    Beyond expectation! Voorwaar n voorreg om sulke professionele werk te sien. Jy is kosbaar.

    Laetitia Golden
    Amoryn se ma

  • Liezel
    January 16th, 20144:23 pm

    pragtig Lizelle!