November 9th, 2010 | couples,Shoots,Trash the dress,Uncategorized | Subcribe to RSS
André en Merel het my al ‘n paar maande terug gese dat hulle graag sal wil fotos neem. Hulle is in Nederland getroud ‘n paar maande terug (Merel is van daar) en het nou net vir die pelle weer ‘n get together gehou in SA. (André kom oorspronklik van SA.) Hulle wou graag hier ook foto’s neem en het my gevra om ‘n spot te kry. Oppad na ‘n ander shoot het ek hierdie rooi gehuggie gewaar. Sjoe! Het dit nog nie vrooer gesien nie. Die oggend van die shoot het ek deur gery na die plaas om by die boer uit te vind of dit ok sal wees as ons daar shoot. Hy’t vir ons vriendelik toestemming gegee en ook gewaarsku dat dit nog in die week afgebreek gaan word! Sjoe, ek was sooooo bly ons kon dit nog gebruik!
Geniet Andre en Merel! Hoop dis vorm deel van wOnDeRLikE Suid-Afrika herinneringe!













































rebecca
Sooooo beautiful Zel!!! xxx
Hannalee
Wow, what a tree! Stunning images and colours.
Kim
Beautiful Lizelle. Wow and what a jem to get that gehuggie!
maree
boom vs huisie… nie seker watter is my fav! my baie cool soos altyd
no 1 fan
hoor hier, hoe mooi het dit uitgekom? goeie werk! jy is regtig goed! mal oor die framing en ook die kleure/editing! boom defn my gunsteling! pragtag! xx
Lisa Rieken
Beautiful photos and great editing
Maré Rootman
oooooo, gaan daai boompie omval?
greg
dude!! so so so amazing…103 is my fav! en die shots waar die lig so effens deur die houtplanke skyn…awesome. inspiring! jy moet bietjie jou lightroom presets deel…hahaha. blessings!
greg
ek’t bedoel 131 is my fav! jammer.
Jani B
Hoe ironies, ek het 2 weker terug daar verby gery en nogal gedink die rooi “shack” teen die koringvelde se geel is stunning! En nou is dit afgebreek
anton van zijl
mooi fotos maak my happy… en hierdie fotos is amazing ! wow go girl.
Jacolene
Baie mooi foto’s!
kristel
Wat super mooi!!!
Kristel
Silvia
Hey Merel en Andre,
Wat geweldig mooie foto’s.
Echt prachtig!
Lisette
Nice pics! 151, 201 en 291 vind ik de allermooiste!