My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 6th, 2010 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

Dit was so ‘n mooi middag in stellenbosch om saam met die 2 spesiale mense te spandeer! Dis hulle eersteling!

Hul eerste amptelike foto saam met hulle amper huis. Is die uitsig nie ongelooflik nie!?

Ek moes net!!!!

let me know what you think

  • Yolandé Marx
    December 6th, 20104:06 pm

    Jou ‘moes-net’ foto is stunning! Asook die 4de laaste een. Ek looove die gevoel :)

  • minki
    December 6th, 20104:27 pm

    die laaste foto is STUNNING!!!!

  • Anine
    December 7th, 20106:57 am

    Sjoe, die laaste foto is ONGELOOFLIK mooi!!

  • Juanette
    December 7th, 20109:44 am

    Lizelle, pragtige foto’s en moet saamstem dat dit ‘n ongelooflike mooi uitsig en stuk aarde is! Ons het net nie so iets hier in ou Jhb stad nie…, net die concrete jungle :-)

  • cindy
    December 10th, 20102:44 pm

    die wolke, die wolke!

    die karre, die karre!!

    die sonsondergang!!!