October 5th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
André en Zelda vul mekaar net so mooi aan. Hulle lag uit hulle harte en gee met alles wat hulle het. Ek is waarlik bevoorreg om te kon deel in hulle dag!
Geniet en net blessings!
Vir later in die aand by die onthaal, het hulle smokestation electronic cigarettes ‘n groot boks vol “props” gehad en die mense het dit soooo geniet! Dis asof almal net ontspan en hul lawwe kant wys. Te heerlik!
Onthaal: Blaauwklippen
Dekor: Delene van De Ville Decor: deville@mweb.co.za
DJ: Gerhard van DeeJays: 021 872 1110
Video: Dewald van Lime Light
nikki
Jitte Lizelle, jy weet darem net hoe om daai moment te capture! Love die 2de en 4de laaste foto!
Ellena van Tonder
Die sluier foto is my gunsteling, almal is awesome!
Lynette
Wow! die fotos is ongelooflik pragtig! Asemrowend!!!!
Louis
Fantastiese fotos!!
Andre en Zelda julle lyk awesome!!
tata
Louis Nel
Izanne
Wat ‘n mooi foto van ouma! Perfectly captured.
Monica Dart
hi Lizelle, i’m having a sneaky break from editing so popped over to your site. Your work is just getter better and better! loving it, well done,
xmoni
Angelique
Hi Lizelle,
Jou foto’s van my nig se troue is stunning, jy het ha spesiale dag perfek vir ha gecapture.
Sterkte met die toekoms!
Du Wayne Denton
Love the party hats. Love the shot with the old lady
Michelle Hendriks
Shoe Lizelle, jou werk is amazing!!!
Yolande Snyders
Wow, jou werk is stunning!