November 24th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek het vir Willemien ontmoet na ek en Adri ‘n flatmate op Gumtree gesoek het. Ek weet ek weet, super dodgy, maar vinnig het sy my en Adri se mater geword. Sy’t my leer saadjies en piesang in my tuna-slaai eet. Nou mis ek die piesang as ek nie het nie. Ek meer nog mis ek vir Willes in die huis. Ons het menigde male op die kombuis “counter” gekuier en vir ure gepraat oor enige iets. Van kuns tot God. Sy het input in my lewe gegee en drukkies uitgedeel as dit nodig was.
Nie te lank na Willemien ingetrek het, het ons vir André-Hugo ontmoet. Die man met die groot wit smile wat altyd so opgewonde is om vir Willemien te sien. Hy is die enigste persoon wat vir Willemien onwillekeurig kan laat giggel. Hy was eenkeer ‘n week weg vir werk en die 2 het seker vir ‘n uur by die deur gestaan en lag toe hy terug is voor hulle in die huis in gekom het. Hulle is sooooo oulik saam!
En toe ek my oe uitvee is ‘n jaar om, vriendskappe gebou, baie D.I.Y troue goed gemaak en Willemien was reg om met haar maatjie en loverboy te trou.
André-Hugo se smile was groter as ooit.
Hoe stunning was Willemien se rok nie! Kontak gerus vir Annelie! 073 134 8277
Rok: Annelie 073 134 8277
Onthaal: Laatson, Porterville
Hare: Nicole van Heerden
DJ: Wedding DJ





























































































Adri
Pragtig Zel, soos altyd
Willes, jy was een van die mooiste bruid wat ek nog gesien het
Mis jou! X
van Zyls
Hey Zellie Zollie
JIzzzzzzzzzzz juffrou – Jys ‘n genius!!! Dit het al my verwagtinge oortref – dis definitief die wag die moeite werd!!
Love you lots
Die van Zyls
Naomie
As always!!!! Super ongelooflik mooi. Jislaaik Zel jy is darem geseën met baie talente.
Heleen
wow wOw WoW!!! ek’t nou omtrent trane in my oe gehad, Zellie jy’t hul stunning dag en willa&andy se liefde en joy so mooi vasgevang!! *h
no 1 fan
beeeeeauuuuutiiiifuuuuuuul!! mal oor die sagte groen gras foto’s! so mooi!
Lizemari
Ah dis beautiful! Willemien jy lyk pragtig – en julle 2 se kinders gaan verseker die mooiste tande ooit he
PS: love die foto van Heleen wat oor haar man se skouer loer!!
Juné Joubert
O jissie Zel!!! dis stunning fotos!!!! het sooo uitgesien om die twee se kiekies te sien – en jy het ‘n absolute pragtige stuk werk gelewer!!! Die velde! en sagte fotos! landskappe is regtig mooi. Hulle is so oulik! Willemien en Andy, sjoe – die romanse slaan my asem weg! Ek glo julle gaan ons plekkie love! en ‘n wonderlike huwelik hier hê.. en vir altyd natuurlik!! .. ons amper uit
Katrien
Stunning,Stunning,STUNNING!!!
Het die dag so mooi vasgevang. ‘n Ware weergawe van die pragtige bruid en bruidegom en die vrede en vreugde wat geheers het. Absoluut die wag werd!!
XXX
Leoume
WOW!!! Dis amazing
Regtig baie mooi. baie geluk julle 2.
En Lizelle… jy mag maar fotos neem.
Weereens WOW!!!
Lisa
The couple! The photos! The DRESS! Amaaaaazing!!!
Annelie
Stunning foto’s! Dankie vir die advert
Julle tweetjies is asemrowend en lyk soooo verlief! Mag dit nooit ophou nie. Liefde xx
Annelie
zara
Ye! Mina dit is stunning!!! jy het sooooo mooi gelyk! Lizellie flippen fantasties!!!
Bonnie
WOW! stunning photos! Beautiful bride. I love, love her dress!
Maré Rootman
Asemrowend mooi Zellie! Alles is so mooi romanties en fyn. Willemien, mag julle ‘n huwelik besaai met vreugde geniet!
Elna
Pragtig! Beautiful! Stunning!!
Lizellie,jy het reggekry om vas te vang: Mientjiekind se ware ‘beauty’ – binne en buite, hul borrelende vreugde en die sagte vrede en shalom van die dag en hul liefde!! Kan nie wag om als te sien nie!! Sjoe…my woorde raak op…die fotos praat self!!!!
XXX
Adri, jy weerspieel omtrent ons almal se reaksie toe ons haar sien – te oulik!!
Hendrien
PRAGTIG PRAGTIG!!!!
Dit het gevoel asof ek weer die besonderse dag van vooraf beleef!
Fantastiese fotos van ‘n fantastiese troue!!!xx
terina
dis STUNNING foto’s!!
Jasmin
Loshande een van die mooiste troues wat ek nog gesien het. Pragtig!!!
no 1 fan
ek het nou weer gekyk en regtig, hierdie foto’s is AWEEEEESOOOOOOME. maak my sommer gelukkig om na te kyk
Nelle Vermont oom Piet + tannie Mareta
So baie baie dankie dat julle die foto’s vir ons gestuur het. Ons voel sommer ons was daar! Stunning!! Alles so mooi en besonders…. Nee, maggies…. julle lyk dan soos boetie en sussie!!luv. P&Mxx
minki
flippen cute couple. beautiful fotos!!!!!
nikki
Ongelooflik besonders! Love die laaste foto en die ‘donker’ close-up van haar. Haar rok en hare is stunning!
marene siecker
hey, ek ken vi hul 2 van skool af…
jou fotos is n opregte uitbeelding van hoe hul is… jys rerig n besonderse fotograaf wat die mooi in hul soek en dit kry… baie mooi fotos, ek sal jou naam onthou
ella
Absolutely love this shoot. So much inspiration and love! You are so talented!!!
Roxy E
Absoluut stunnning! Lyk asof dit `n heerlike troue was. Die rok en die bruid se hare lyk amazing!
Wallie & Trixie Krumm
Van die mooiste wat ons nog gesien het … en die rede is definitief nie net dat bruid en bruidegom sulke pragtige mense is nie. Geluk met uitstekende werk!
Annemie
Ek kon di trane ni keer ni – di foto’s is pragtig en vertel ‘n storie van soveel geluk en liefde. Job well done Lizelle.
jeanne-marie
EK WIL NOU SOMMER WEER TROU!!!! Hierdie troue….alles!! van die hare, rok en dekor is sooooo baie soos wat ek my eie troue sou wou gehad het! En die foto’s!!!!!!! Ek het mooi foto’s gehad, maar hierdie is iets besonders!!! Mooi mooi mooi!
Celia
Wow Lizelle! Jy is ‘n inspirasie!
Lee-Ann Vigus
Another fab post!! absolutely LOVE yr work! let me go look at the next post hehehe…
schantel
Lizelle die fodies is stunning soos altyd! En Willemien jy’t stunning gelyk mooiste rok wat ek in ‘n lang tyd gesien het, kan nie glo die tyd vlieg so nie, net nou die dag het jy nog borspelde gemaak en bottels geverf. Julle is stunning!
carin
Beautiful images as always!
Grace Vosloo
Dit is stunning – ek wil ook sommer nou trou!
Derick
wow. rerig goed. mal oor wat jy met die edges van elke foto doen.
well done
Lizelle Lotter Photography » Nicole’s Aprons-Shared Treasures
[...] makes the most beautiful aprons!!!! I first saw one when one of my friend, Willemien, received one at her kitchen-tea. I fell in love with it! Nicole is the master behind them. When i [...]
jeremy
good
Mariette
Miena, jy het STUNNING gelyk!