My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 29th, 2017 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Hoe lekker is dit om so die liefde in ‘n gesin te kan vasvang + die waardering in ouers se oë te sien vir hul kind!?! Dankie dat julle my werk ekstra lekker maar Andrew en Dee! Gabriella is nog so vars uit die hemel op aarde en reeds ‘n skattebol. <3 Geniet julle blogpost kiekies, daar is nog baie op pad!

let me know what you think

  • Louella Vorster
    September 30th, 201712:49 pm

    Lieflik, lieflik lieflik! Pragtige mense en skattigste klein dogtertjie!

  • Tertia Venter
    September 30th, 20174:05 pm

    Well done Lizelle!
    Gabriella is pragtig & met die mooiste innemende ogies.
    Haar voete op haar pappa sin is priceless.
    Liefde xxx