June 18th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Andries en Christine…thank you-thank you-thank you that i could have been a part of your day. Your gentleness and love for each other combined with your excitement for the day was magical.
center;”>Ek hoop die images bless julle sommer! xxx
Christine and Andries went to the same school, although it was only yeas later that they really “found” each other. Here they are in the same school play. Hehee…andries did some growing since. (:
Venue: Val de Vie
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Suit: Zed Men
Starionary: Secret Diary
Flowers: Daisy Floral Art
Video: Vicky Goslin
Caterers: Malita Joubert and team
Assistant: Vanessa de Villiers
















































































































Liezel
wat ‘n fees vir die oog! Lizelle, jy het ‘n beautiful talent, en hoe jy dit gebruik is nog mooier!
Christine
Lizelle, so bitter baie dankie! Jy weet darem net hoe om ‘n dag se “feeling” vas te vang. Al die detail was vir my so spesiaal – die klein goedjies wat mens nie eens raak sien op die dag. Dit is asof ek dit alles weer kan beleef. Baie dankie vir jou talent en jou pragtige persoonlikheid. Jy het dit vir my en Andries so lekker gemaak. Jy is AMAZING!
Maré Rootman
Sjoe, elke foto het soveel emosie, altyd lekker om te kyk na, en daai mooi lig met die mis en berge in die agtergrond is so reg van Bo.
Gayle du Preez
Wow, stunning photos!!!
Magriet
Lizelle,
pragtig soos altyd! Love die detail (soos die blommetjies op d oom se kop)
Mens voel d emosie van die dag.
Michelle
Perfek, soos altyd!!!
Lise
Wat n pragtige mooi bruid, sjoe! en hier sien ek wragtag vir dr vd merwe die pediater, hyt ons seuntjie hierdie jaar hanteer toe hy gebore is, op die foto, small world!!
Riyadh Salie
Wow this is really inspirational