November 24th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
Anné is my draadjie-mond-maatjie. O nee wag, sy was my raadjie-mond-maatjie. Ons het besluit die draadjies se getelde dae moet vasgele word. Dit was so lekker! Sy het ook Spier rooi treinstasie gesien vir Red Week en so is ek en sy sak-gepak Spier toe. Dit het so lekker gewerk met haar klere wat sy gebring het en sommer net die hele fees-gees.
Neitjie, ek hoop jy geniet die laaste herinneringe van jou (mooi bedoel) draad-bek. Ek mis jou sommer as ek die kiekies kyk!!! Ek is mal oor jou borrelende vreugde!























Annerie
Anne!!!!! jys darm te pragtig meisie!!! en lizelle, kani wag dat jy my foto’s ook eendag neem nie
Adri
Wow Anné, jy lyk so mooi! Ek is mal oor die rooi agtergrond! Weereens pragtig Lizelle!
Stephan
Dis so cute!!!
Bruce
Awesome shoot!
Loving the colours!
Nice external flash use going on as well. Havn’t noticed it before. Is that a new thing you’ve been using?
lizelle
Hi Bruce! Thanks for the comment!
All natural light!
**
Caryn van Rooyen
Love love love die kleure en die lollipop! Dis super fun en energizing!
Ellena van Tonder
Mal oor die kleure, sal happy pic’s.
cindy
Tom Cruise kon nie SY draadjies SOOO goed laat lyk nie!!
heleen v heerden
Anne jy lyk soooo oulik!!!!!! Jy moet altyd so aantrek!!! aaaah ek loooove dit! veral die 2de en 3de laastes is stunning!!!! mis jou my xroomie;)
Jonel Meyer
Wow nei, jy lyk so pragtig en die fotos vang regtig vas wie jy is. Well done zellie. Dit is pragtig. Weereens uitstekend.
nastassja
stunning Zellie!!
minki
my ouma sê altyd…’n titseltjie rooi is altyd mooi! baie cool kiekies!
monica dart
I never knew braces could look so funky! such vibrant colours – these photo’s are bursting with life.
Cornelia
Anné, jy lyk so oulik! Great foto’s! Geniet hulle ongelooflik!
Lizelle Lotter Photography » Duncan and Anné: Paarl
[...] might remember Anné from this super fun shoot we did, when she still had [...]