My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 17th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS

Ek het Mitch se broer se troue afgeneem ‘n jaar of 2 terug en het nou die voorreg gehad om deel van sy en Annemi se trou te wees. (Hulle het my gebook deur Christine Meintjes. Ek het na my studies in 2008 vir ‘n paar maande onder haar gewerk.) Annemi werk by Elsje Designs en ek kan julle versker, die troue was pragtig verby! Alles was so goed gereel en dit detail was uitstaande! Hulle het die US gallary in Stellenbosch as hul kerkie gebruik en die onthaal is in Rosé Deli gehou.  Dankie vir die voorreg om julle foto’s te kon geneem het!    

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

Beauclair gastehuis, Stellenbosch.

 

 

annemi1

 

 

Ek het die bridesmaids op die kant van die bad laat sit toe begin dit tip!

Ek dink ek het hier die shutter gedruk omdat ek self geskrik het, maar dit was sooooo ongelooflik snaak!

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

Videograwe: Olive Juice

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

annemi1

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Rebecca
    February 13th, 20092:56 pm

    ABSOLUTELY GORGEOUS! I love these photos! The one of the bride and the mirror is my favourite. Stunning work Lizelle!

  • Dielda
    February 18th, 200912:49 pm

    Dit is die beste kiekies wat ek nog ooit gesien het! WOW girl jy mag maar jong!

  • [...] might remember Annemi and Mitch’s wedding. I photographed them in January this year and the whole wedding was so well planned with the [...]

  • Liza
    January 27th, 20103:00 pm

    Jou Y.S.T.E.R !!!!!
    (geluk met die Top Billing, het niks minder
    van jou verwag nie)