My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

As jy die 2 leer ken, kan jy nie help dat hulle in jou hart klim nie! Laurita en Anru, SO baie-baie dankie dat ek julle huweliksfees kon vasvang. Dankie dat julle lief is vir God, mekaar en julle mense. Geniet julle foto’s en meer nog, die memories van julle onvergetelike dag!

xxx


Venue: Laatson, Porterville

Pottery gifts: Bruid & Cherie Kossmann

Makeup: Marzanne Gericke

Rok: Carelina Windsor

let me know what you think

  • Terin
    July 22nd, 20178:06 am

    Lizelle!! Dis SO mooi!! SO SO SO mooi! :)

  • annelin molotsi
    July 24th, 20172:25 pm

    Baie beautifully die moment gecapture van Anro en Laurita se spesialle dag!