November 17th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Anton en Lizelle, (aka “naamgenoot!”) dankie vir so ‘n heerlike dag saam met julle! Ek sȇ altyd dat ek die lekkerste kliente kry en julle is VERSEKER bewys daarvan. Die respek en vrede wat sigbaar is in julle verhouding, het sommer die hele troue se “vibe” gevorm.
Ek hoop julle geniet julle foto’s BAIE. Mag ek maar eendag op julle 50ste huweliksherdenking kom kiekies vat?
Blessings!


Venue: Het vlok kasteel
Hare en makeup: Sebastine Pepler
Assistent: Theresa Fourie






























































Mariné Rooi
Beautiful beautiful…. Pragtige couple… Lizelle, sjoe jou kreatiwiteit in jou fotos hou net nie op nie!!! Amazing amazing…
Lizelle Alberts
Oohh WOW WOW WOW Lizellie! Sjoe dis absoluut stunning!!! Alles is pragtig!! Jou werk is absoluut stunning! xxx
anna-mari
TRAAN!! Pragtig julle!
Heather Steyn
So mooi Zellie!! Laaste foto is vol vreugde – love it!
Christine
Dit is te pragtig Liz! Julle lyk sooooo mooi!
Marelise Lochner
Sjoe die foto’s is so-so-so mooi! Elkeen is ‘n vergroting werd. Die vallei foto met die berge in die agtergrond laat my sommer terugverlang na my kinderdae op Riebeek.
Stella
stunning Lizelle – jou foto’s laat my altyd smile
Kim
Dis soooo mooi! Love that photo where brides head is against grooms chest and she’s looking into camera. Stunning!
mareli marais
BAIE mooi lizelle!!! jou oog vir detail is net amazing…kan nie wag vir niel&marietjie se fotos nie. blessings!
Jacqui Cordier Dreyer
OMW!!! dit is flippen mooi foto’s, stunning rok, stunning venue… love die trou koek… Regtig baie mooi
tasha botha
Jul het absoluut stunning gelyk!!die fotos is regtig iets besonders…
Anina
lizellie, jy lyk te mooi!! anton, jy lyk self nie te bad nie!
Karen dK
AWE-INSPIRING Lizelle! Beautiful Bride + Handsome Groom + Amazing setting = Stunning photos! WOW!
Liesl Lambrechts
Wow dis regtig stunning fotos hierdie. Goeie komposisie en kwaliteit! en natuurlik stunning bruid en bruidegom!
Henriette Hougaard
Die foto’s is stunning verby – julle maak ‘n pragtige couple!! Alles was BEAUTIFUL! Ek is seker dit het al jou drome oortref
Shani
Beautiful!!
Estie van Wyk
OMW, heel toevallig op shoot ingegaan en kan jy glo: toe ken ek die bruidegom en wow!!! is nie die woord nie. Alles, maar alles is absoluut droom-mooi!!! Ek trou ook sommer weer, veral om sulke mooi foto’s te kan kry! Stunning verby!!!!!!!!!!
Liske
AMAZING fotos!! wat ‘n wonderlike aand!! Geniet elke oomblik julle tweetjies xxx
Eugene
nicely done!
http://www.sebastinepepler.com
stunning!! Dit was wonderlik om jou dag te deel…