April 20th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek ken vir Loudina al ‘n hele paar jaar. Sy en my broer het wilde waters aangedurf toe hulle saam met ‘n eienaar van ‘n seilboot van die kus van USA tot iewers in Europa gevaar het. Sy is een van daardie mense vir jou inspireer om soms goed “sommer net” te doen…want mens kan. (En eendag gaan sy nog vir my ‘n cello les gee, want ek dink my hart en die insturment se snare is een en dieselfde.)
Arjan en Loudina se troue was nes hulle as couple. Hulle het sommer ‘n buite piekniek en ‘n “binne onthaal” gehad. Hulle het voor en na die diens fotos geneem. Hulle het lekker baie gelag. En Loudina het sommer self haar rok gemaak…want hulle kan!
En dit was heerlik! Dankie Arjan en Loudina. Julle is ‘n awesome couple en ek sien nog uit na lekker kuiers. GENIET julle kiekies!
Ek is gaande oor die foto:
Venue: Delsma Farm
Hotel: Royal Hotel
Dress: Loudina HERSELF!!


































































































Heather Steyn
Mooi fotos Lizelle! Ek sien my kliente wat in Januarie getrou het was gaste daar – so cool!
mike
What a beautiful smile on the bride!
Loudina
En jy moet nog vir my leer hoe om fotos te neem!! Dankie Lizellie – mal oor die fotos!!
Surene
Pragtig Lizelle!! Dankie vir ‘n heerlike troue Arjan en Loudina!! x
Moira
Eks MAL oor die wurmpie op die blomme
Stunning fotos!
Nicole Rich
so beautiful!!!
Marie
Sjoe dis pragtig!! Jou foto’s is so mooi ek kan nie wag om te sien wat volgende kom nie!
ilse
….mmm, so mooi, Zel! en ek hou van absoluut aljo ‘landscape’ foto’s da id Overberg! en dai lawwe een agter id kar…cool!
loudina, jy’s pragtig! Godbless vijul huwelik!
Louwrens en Lana
Baie dankie dat ons deel kon wees, dit was pragtig en ‘n voorreg om saam met julle te wees.
Marlize Viviers
Jou fotos is STUNNING!!
Kan nie glo jy’t jou rok self gemaak nie, dis die mooiste mooi