My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 1st, 2010 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Attie en Nicole vier nou die 19de Desember hulle eerste huweliksherdenking! Hulle is van daardie couples wie se liefde van diep binne uitstraal. Dis lekker om tyd met hulle te spandeer, want dit voel of ietsie van wie hulle is afvryf op ‘n mens. Sjoe, dankie dat ek julle kon afneem Attie en Nicole! Ek hoop waarlike daar is ‘n volgende keer ook!

Love this one!

let me know what you think

  • Kat Forsyth
    December 1st, 20103:34 pm

    Absolutely stunning set, Lizelle! I love them.

  • Katrien
    December 1st, 20104:08 pm

    Wow! O
    ngekunsteld mooi….

  • Linda Basson
    December 1st, 20104:24 pm

    Awesome verby! Love dit…

  • Adri
    December 1st, 20104:54 pm

    Love dit Lizelle! Die fotos is super cool :) Attie en Nicole, julle twee is so ‘n mooi en oulike couple :)

  • nikki
    December 1st, 20105:06 pm

    Kyk, dit is mos nou ongelooflik!!! Stunning couple, beautiful locations en dit is duidelik dat die kliente so gemaklik voel om deur jou afgeneem te word!

  • Adri
    December 1st, 20105:09 pm

    Sjoe, dit is so natuurlik en gemaklik. Presies soo julle is. x

  • Neen
    December 1st, 20105:12 pm

    Lizelle, jy het dit reggekry om hulle liefde, speelsheid, vriendskap, versot op mekaar lewens op die foto’s vas te le. My gunsteling natuurlik is Lika-lang-lyfie op die strand. Sy is so deel van hulle lewens. Ek is MAL oor my kids

  • no 1 fan
    December 1st, 20105:25 pm

    jo jo jo! jis dis lekker om na sulke mooi foto’s te kyk! sjowee! love love love dit! te feel wat favourites is om te noem!

  • maree
    December 1st, 20105:50 pm

    Dit is verby mooi! die lig, die couple, die setting! ek dink die hond fotos is my fav…

  • Liesel
    December 1st, 20106:12 pm

    Super amazing!

  • Attie&Nicole
    December 1st, 20108:14 pm

    Lizellie, baie baie dankie! Ons het elke oomblik geniet,was grooot bederf!Ons waardeer en geniet jou talent so baie!
    Liefde,ons.

  • Lauren Kriedemann
    December 1st, 20109:35 pm

    lovely lizelle xx

  • Rebecca
    December 1st, 201011:05 pm

    Absolutely amazing Zel! LOVE all of them! x

  • Stella
    December 2nd, 20108:15 am

    Dis stunning Lizelle! Die met die woefie is te cute!!!!

  • Juanette
    December 2nd, 20108:51 am

    Sjoe, dis baie mooi Lizelle!

  • Carla van Heerden
    December 2nd, 20108:56 am

    PRAGTIG!Love die sagte skakerings.Wat ‘n lekker geskenk.Baie geluk julle met 1 jaar.

  • Tania Snyman
    December 2nd, 20109:20 am

    Dit is STUNNING foto’s!! Wow Lizelle, jy neem amazing foto’s. En natuurlik ‘n baie spesiale couple – Attie & Nicole

  • Daniel
    December 2nd, 201010:02 am

    WoW Lizelle!!! Absoluut amazing!! Jy het regtig hul gecapture presies soos wat hulle is!! Great setting! :)

  • Maré Rootman
    December 2nd, 201010:27 am

    Sjoe, dis twee mooi mensies, my gunsteling is die laaste twee fototjies.

  • Zurika
    December 2nd, 201011:05 am

    Lizelle, baie goeie werk! At en Nicole, julle het regtig nou gelooflike mooi fotos waar julle liefde vir mekaar vasgevang is met baie lag!

  • Anette
    December 2nd, 201011:51 am

    BEAUTIFUL!!!!!! Julle twee is seker die mees inspiring couple wat ek nog gesien het!! As ek na julle kyk raak ek sommer verlief ;)

    Bly Lika kon ok deel wees van shoot

    xxx

  • MDT
    December 2nd, 20102:42 pm

    wat ‘n oulike idee om te doen na 1 jaar!
    julle 2 lyk so happy! Lizelle – stunning stunning stunning!

  • […] at her kitchen-tea. I fell in love with it! Nicole is the master behind them. When i photographed her and her husband, Attie, i asked her if i could photograph her aprons as well, since they are such masterpieces. At the […]

  • Nicole van Heerden
    December 2nd, 20106:35 pm

    Kolla,

    Julle lyk stunning ! Die foto’s is amazing ! Lekker bly en groete vir jou pa en ma.

    Oom Coenie en Tannie Delie

  • Delie Smit
    December 2nd, 20106:41 pm

    Oops, gedink ek stuur boodskap vir jou, Kolla.
    Liefde daar, Tannie Delie

  • Elrieta
    December 5th, 20102:11 pm

    Stunning verby!! Dis darem maar lekker om sulke mooi mense af te neem, nè!?!
    B..E..A..U..T..I..F..U..L..!!