My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 29th, 2013 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

 What a wonderful collaboration of friends and family from all over the world! Thank you Ben and Kathryn that I could document your day. Hope you relive that day as you go through your post (:

 

 

 

 Venue: Strandkombuis, Yzerfontein

 

let me know what you think

  • Tania Calldo
    May 30th, 201310:03 am

    ek’s verlief op hierdie foto’s!! sjoeeeeee lizelle!!

  • Ruan
    May 30th, 201312:17 pm

    Baie cool Lizelle!

  • Kobus Tollig
    May 30th, 201312:25 pm

    Stunning work as always. Love the animated images.

  • Marinda
    May 30th, 201312:30 pm

    Love die tema en foto’s pragtig, jy is uniek, Lizelle

  • Lindy
    May 30th, 201312:35 pm

    Stunning stunning stunning troue Lizelle! Well captured!

  • Kasienka
    May 30th, 201312:42 pm

    WOW WOW WOW!!! Jy vang die ongelooflikste oomblikke vas!!! Incredible!!!

  • Heathyr
    May 30th, 20131:01 pm

    Baie mooi Zellie. Love the party pics :)

  • Lana Coetzee
    May 30th, 20132:00 pm

    Well done, Lizelle – soos gewoonlik! Die atmosfeer van die troue pragtig vasgevang.

  • Liezel
    May 30th, 20132:35 pm

    Beautiful!! wat ‘n fees!

  • lizette boshoff
    June 1st, 201312:47 pm

    Die ongelooflikste troue. Elke foto perfek. Nie geweet mens kan emosie so presies vasvang. Beslis ‘n fotograaf wat moet aanbeveel word.

  • jou grootste fan!
    June 8th, 20134:56 pm

    shuweeee! jy’t regtig die “see en sand” gevoel so great vasgevang, en beleef n heerlike uitgelate troue!
    …die wind was seker maar lastig, maar oe, die foto’s in die wind is stunning!
    …ek absoluut LIEF jou “sand-foto’s…”
    (heheee, en die klein mannetjie op die vloer!)

  • nikki
    June 18th, 20138:05 pm

    Ongelooflik Zel! Elke foto lewe!! :)