February 8th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
It was a super hot day. Really. I wanted to jump into any water I could see. When I got to the SW 1 guesthouse in Someset West where Leigh got dressed, I was super happy to feel aircon in the room!
Leigh totally surprised me by how relaxed she was in front of the camera. The combinations of her doing her thing and the beautiful interiors and lighting of the guesthouse made my life so easy! The wedding itself was held outside and the preacher kept it short, because of the heat. By the time we took Leigh and Ross’s couple photo’s, the worst heat was over and I felt like I could run around again as normal, doing my “photographers dance” as the books call it.
Thanks Ross and Leigh for being game for everything, does not matter how hot it was!!! Enjoy the pics!
February 1st, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Ek het die Donderdagaand in Johannesburg geland en ek moet se, dit is nogal eienaardig om so op die lughawe te land en jy weet nie eers hoe die bruid en bruidegom lyk wat jy die volgende dag afneem nie.
Ek het gewag vir my tassies en Henrike se vriendin wat my kom optel het, het vir my ‘n gerusstellende sms gestuur om te se hulle wag vir my en sy het spesiaal ‘n pienk hemp aangetrek sodat ek haar dadelik kan herken. Daarna het hulle my gaan aflaai waar ek vir die aand sou oorslaap. Ek het lanklaas sulke gasvryheid beleef! (Laas in Soedan dink ek…en my ouers natuurlik!)
Dit was laat, maar daar is vir my gewag, my kamer gestock met toebroodjies sonder korsies, ‘n houer met yskoue water, die heerlikste druiwe, sjokolade balletjies en alles wat ek verder aan kon dink wat ek moontlik kon nodig he.
Die volgende dag het ek vir Henrike ontmoet en dit was weird, maar dit het gevoel of ek haar al lank moes ken. Johannesburg het my heeltemal van my voete af geklits. Johannesburg en Pretioria is ‘n blur vir my. Ja, ek is ‘n regte egte kapenaar en hier verras dit my so.
By die troue self is daar soveel maal gevra of ek alles het wat ek nodig het, of ek al geeet het, of ek baie hard werk ens ens.
Eintlik wil ek net se, iets wat nogal scary kan uitdraai was ‘n fees. Dis vir my snaaks dat ek nie sommer net ‘n kuiertjie sal kan reel as Andre en Henrike se foto’s afgehandel is en hulle dit kan kom kry nie. DHL sal maar die ding moet doen. Dankie André en Henrike dat ek julle dag kon deel en dat julle gasvryheid my voete onder my uitgeslaan het. Julle het warm harte en dit straal as deel van julle menswees uit. Blessings vir julle huwelik, saam met God gaan julle nog soveel adventures he wat ander se lewens gaan aanraak.
January 28th, 2010 | News, Other, Uncategorized | Subcribe to RSS
Rebecca send me this image on of their friends took with a Hoga camera. I LOVE it!
If you are interested in cameras like this, you should go to Exposure Gallery at the Old Biscuit Mill. On the website, go check out the Lomography section. It’s HOT stuff!
(The one with the camera smiling and running around, that’s me!)
January 27th, 2010 | News, Other | Subcribe to RSS
Oh yeah! Thanks to Annemie and Mitch for sending their wedding story and pictures in to Top Billing Magazine. Their article was featured in this moth’s copy. (Jan 2010)
January 26th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
THis was an awesome wedding! Again, what a way to start 2010! After taking some engagement photos for Bruce and Rebecca, I was really looking forward to their wedding and the day was even better than I could imagine it to be. They are just such a cool couple.
Thanks Bruce and Rebecca that I could be part of your wedding. Enjoy the pics with me!
January 22nd, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
This was my last wedding for 2009 and what a way to end off the year! When I think about the wedding, the one thing that stands out, is the way Gerben looked at Desire. His eyes were fixed on her and his whole face would shine! I was wondering if one would be able te capture it, but man oh man, you will see when you go through the photos! Enjoy!
January 13th, 2010 | News, Other, Uncategorized | Subcribe to RSS
As julle wou foto’s sien, is hierdie net vir vandag nie die plek nie. Ek is net so dankbaar dat dit wil oorloop, nou loop dit maar in die blog oor! Daar leef soveel in my hart, maar ek wil net ‘n paar punte met julle deel:
*
Ek het van vandag af vir die eerste keer ‘n kantoor!!!!!!! My eie een! Ene met 2 nuwe kantoorstoele. Ek droom al so lankal van dit.
*
Gister het ek die skottelgoed so gekyk, my werk so gekyk en besluit ek gaan vir my ‘n “LG Saartjie” koop. Saartjie staan nou in haar hoekie in die kombuis en ek gaan haar nog baie dankie se. Sy het amptelik al een keer gewerk. Sy is pragtig!
*
Maré is van vandag weer terug by die werk!!! Sy is my regterhand en werk twee dae ‘n week vir my. Sy was nou vir 3 weke op vakansie en ek is so bly sy is terug! Die jaar het groot dinge vir haar in stoor en ek is opgewonde daaroor!
*
God werk in my hart. Selfs die deeltjies wat ek nie van geweet het nie.
*
Ek het cool maatjies.
*
My ma-hulle (uit die Karoo,) asook my broers en skoonsuster kom more aand by my eet.
*
Ek woon in die 3de mooiste plek in die hele wereld. (Die ander 2 plekke is ook in Suid Afrika though.)
*
Ek is gesond.
*
Dis my werk om foto’s te neem.
*
My hartjie klop, my oe blink en ek sien uit na die jaar. (En nee, ek is nie verlief nie! Dit kom nog. Wanneer die tyd reg is.)
Wonderlike 2010 vir julle almal. ***
January 12th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Friends and family came from far to celebrate the wedding of Jesse and Liza. It was a super hot, but beautiful day in Franschhoek. Enjoy the photos!
January 12th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Pieter (hy hou baie van Sulani en rugby speel en miskien herken jy hom beter wanneer hy so lyk) en Sulani (sy hou baie van Pieter) se troue was ‘n wenner! Alles was so stylvol, maar so gemaklik! Dit was waarlik een groot fees van die begin tot einde! Hulle is mal oor mekaar en skroom nie om vir God alle eer te gee wat Hom toekom nie. En as ‘n super-super pluspunt het ek killer-lig gehad om in te shoot! Lekker kyk!
January 6th, 2010 | Other, Shoots | Subcribe to RSS
January 4th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Soms wens ek, ek was ‘n skrywer sowel as ‘n fotograaf. Dit voel nie of enige van my woorde genoeg sal wees om hierdie dag te beskryf nie. (Mag die foto’s daarvoor opmaak!!!) As ek sou probeer, sou ek woorde soos fabelagtig, lag-oorvloed en vreugde moes gebruik. Rayno en Liana word geken as die couple wat altyd lag. Ek het hulle ook so leer ken. En hulle harte klop vir Jesus. (nie tjoklits nie, heheee.)
Geniet die kiekeis!!!!!
December 28th, 2009 | News, Other | Subcribe to RSS
I did not even realize that Ingrid and Aage’s wedding post was no. 100 and even though my blog is still in diapers, I really enjoy having one!
Thanks to all my really cool clients. I know I have mentioned this a while back, but really, I do have the nicest clients ever. Thanks, you add so much to the joy of my work!
That brings me to my next point. A while ago Konfetti online magazine contacted me to ask for a photo of myself, because I have been nominated as Photography service provider of 2009. This came as a surprise! Just after that Libre, one of my awesome brides, mailed me to tell me that she nominated me. Thanks Libre, it was only a pleasure working with you and Pieter. Two days ago, Ingrid congratulated me for winning the category. I am pretty overwhelmed by it, but very grateful. This motivates me even more to give the best possible service I can!
Libré and Pieter: Left photo
December 23rd, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Aage and Ingrid got married at the beautiful Clouds Estate. Everything was so well organized with anything from Sushi as snacks to a candy take away bar for later the night. Thanks that I could be a part of it, what a privilege!
December 22nd, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Daar is soveel wat ek oor die troue wil se. Van die opwinding in Roelene se stem elke keer wanneer sy van Robert en die troue gepraat het, die feit dat die ‘n “buite onthaal” was, dat ons later uit gevind het dat ons grootouers maters is, dat my ma en Roelene se tannie dik tjommies is, dat ek en Robert se sus saam in die klas was, dat daar hordes verskillende keure deel van die troue was, dat daar groot dinge in stoor is vir die twee… So kan ek aangaan, maar ek dink wat belangrik is is die gom wat hierdie twee so sterk bind. Dis die feit dat Robert en Roelene die Here meer lief het as mekaar. Hulle menswees preek van Jesus en dit straal by hulle uit.
Geniet die foto’s saam met my!
December 16th, 2009 | Weddings | Subcribe to RSS
Liewe Robert en Roelene.
Ek weet julle wag in spanning vir julle post, so hier is ‘n paartjies solank!!!
*L
December 16th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Nog nooit het ek ‘n bruid gesien wat vooraf so baie lag nie. Dis was wonderlik! En dit het net aangegaan toe sy vir Edre sien. Ook het ek nog nooit so baie tyd gehad vir die couple shoot nie! Hulle het gereel dat die gaste solank die voorgereg begin eet terwyl ons hulle foto’s neem. Hoe lekker was dit nie! Ons het tyd gehad vir so ‘n groot verskeidenheid. ‘n Fotograaf se droom!
December 15th, 2009 | Other, Shoots | Subcribe to RSS
Maria is ‘n maatjie van my. Sy is opreg en wanneer sy smile, dan skyn haar ogies.
Sy is gekeur om volgende jaar ‘n jaar-kursus by Stellenbosch Academy of Design and Photography te swot. (Ek het ook daar geswot.) Baie geluk en mag jou liefde vir fotografie net nog meer groei!!!
December 15th, 2009 | Shoots, couples | Subcribe to RSS
Werner en Elzeth is al ‘n paar maande getroud. Hulle is so oulik saam! Elzeth het gereel dat ons by Rustenberg Stellenbosch hul foto’s kan neem. Ons monde het oopgehang oor hoe goed versorg die plaas is. Dankie vir die lekker middag met julle 2! Julle maak my werk so lekker!
December 14th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Hazel het my al dooooooeeeeerie-tyd gebook. Ek het by ‘n funksie fotos geneem waar sy ook was en sy was mal oor die feit dat ek gou op die kamera kyk of almal se oe oop is by die kleiner groep foto’s. Ons het ontmoet, lekker gesels en toe book sy my. Ek vind dit heetemal fascinating om te weet op grond waarvan mense my book. Soveel mense, soveel dinge! Love dit, love dit.
In elk geval.
So breek dit dag toe aan! Hazel was heel onspanne toe ek by haar aankom. Haar dinge was goed beplan en sy kon langbeen onder die aircon sit. Was was baie warm. Haar familie was almal naby en dit was lekker om te sien hoe hulle vir mekaar omgee.
Selfs al “ken” ek vir Hazel al so lank, het ek op die trou dag eers vir Francois ontmoet. Dit was heerlik om die 2 af te neem!
December 7th, 2009 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
A festive day in the beautiful Hermans, with gorgeous detail, good food and lots of friends! Enjoy your photos!!!!































