My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 15th, 2018 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Dis vir my so ‘n lekkerte om so in mense se lewens ingenooi te word om dit af te neem en “hoe ek dit sien” te kan deel. Elke gesin het sy eie mooi en unieke manier van “wees.” Dankie dat ek ook net myself kon wees by julle! Julle is so ‘n kosbare gesin en dis lekker om die respek en liefde vir mekaar te kan sien. Baie blessings en geniet jul kiekies! <3

Read More »

March 5th, 2018 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

My words ran away…  Dankie dat ek julle kon afneem Natalie, Ruhan and that you braved the rain! What a day…. <3

AMAZING Dress: Stephen Van Eeden

Boater hats: Amazon

Read More »

February 15th, 2018 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Did I ever mention that I absolutely love photographing the “raw” and “real”?
This is from a recent visit to my brother and his family in Lutzville, West Coast. These kids (and of course their mom and dad!) are so dear to me. I didn’t have my gear with me (when will i LEARN!?) but used my mom’s Canon EOS 550D to capture some of these. I would love to still do a proper documentary on a full day some time. But for now, I share a tiny bit the morning routine and these little humans I love so dearly…

Read More »

February 14th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

WHAT a wedding! It had such an array of emotions: happy tears, memory tears, laughter, friends cheering them on, supportive family and a couple with so much love and respect for each other. DANKIE Jacques en Natalie! Julle is troopers en so lekker om julle mooi harte vir dies om julle te sien. GENIET julle foto’s!

Read More »

February 8th, 2018 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Mooiste gesin + lewenslustige, oulike kinders + fotograaf ma + The Old Tannery = Lizelle love haar werk.

Lindy en gesin – wat ‘n voorreg om julle te kon afneem. Dis heerlik om die persoonlikhede te sien uitkom en die lekker mense wat julle is te sien in familie verband. Geniet julle foto’s!

 

Read More »

February 1st, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n voorreg om ‘n mede Ovie en haar man se spesiale dag te kon afneem! Ons het al 4 seisoene in een dag gehad en heelwat van die paartjie se oorspronklike idees is op die dag van die troue verander om by die weer aan te pas. Die mooi ding … hulle was net opgewonde om te trou en het nie toegelaat dat dit hul tyd minder spesiaal maak nie.

Mense het van ver gekom om die feestelike dag by te woon en terwyl Ouma die dansbaan warm gehou het, het vriende en familie heerlik tot laatnag met geliefdes gekuier en opgevang.

Dankie Thys en Liezl dat ek daar kon wees, saam met julle kon lag, die dag kon beleef en vasvang. Julle is spesiaal vir my! Geniet julle troudag-herinneringe in fotovorm…

 

 

Read More »

December 22nd, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Vandag presies 10 jaar terug het Charles en Maryke ook hier by Philadelphia se kerk gestaan…op hul troudag! Nou is hulle ‘n gesin van 4 en wat ‘n voorreg om dit so te kan vasvang- baie dankie Charles en Maryke!!! Ook baie geluk + seëninge vir julle as gesin en vir julle as man+vrou. Geniet die mylpaal!

Read More »

December 21st, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

So ‘n fees met die regte + opregte mense-mense. Dies wat mekaar liefhet. Those with their feet on the Rock.
Dankie julle, dis vir my SO ‘n voorreg om julle te mag afneem. <3

Read More »

December 19th, 2017 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

Heather is such a fun friend to know…and photograph! She was visiting her family in SA before the birth of the little one.

Dankie Heather! Dis altyd lekker om tyd met mense met sulke opregte harte te spandeer. Ek is opgewonde oor julle babatjie wat op pad is! <3

Read More »

December 18th, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

In 2010 het ek Mandi en Cobus se mooiste troue afgeneem. (As jy hou van “floral”, maak seker jy gaan kyk na haar amazing rok HIER! Steeds een van my gunstelinge.)

Die keer, was daar ook “mooi” en “bommetjes” betrokke…in die vorm van die 2 oulikste kids! Dankie dat ek julle kon afneem en weer herinner word hoekom dit so lekker was om julle die vorige keer ook af te neem. Julle is ‘n pragtige gesin. Liefde!

Read More »

December 8th, 2017 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Dis so lekker om mense wat ek liefhet te kan afneem. Dankie Jeanne en Franna. Julle is so konstant in julle vriendskap- dankie vir wie julle is en waarvoor julle staan.

Geniet julle foto’s! Baie liefde xxx

Read More »

December 8th, 2017 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Terwyl ons afneem, onthou ek hoekom ek dit so geniet het om die 2 af te neem 5 jaar terug met hulle troue.

Dis so lekker om julle te ken Laubscher en Alana! Geniet julle kiekies <3

Read More »

November 30th, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

What a joy to photograph the love between these family members! Dankie so baie julle! GENIET!!!!

Was so ‘n heerlike middag saam met julle xxx

Read More »

November 24th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Intimate, mid-week, backyard, barefoot celebration at it’s BEST! (Furry friends and all.) Thank you SO MUCH Anja and Jonathan that I could see, capture and experience your gentle and honest approach to your wedding day. Enjoy your images!!!

Read More »

November 23rd, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Hulle woon eintlik ver oor die waters, maar hulle het hul mense en SA se son en landskappe kom geniet. So lekker om julle te kon ontmoet, Charl en Corneli. Julle seuntjie is so ‘n plesier om af te neem. Geniet julle foto’s!

Read More »

November 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

‘n Paar maande terug was ek bevoorreg genoeg om te sien hoe dié 2 ontmoet. Ons was by ‘n filmfees, Karoo Ranching – sy was ‘n ruiter+model…en ek ‘n fotograaf. En die cowboy? Dis nou Johan. Ons het die een aand laat nog geshoot- sien dit gou: Aand. Sterre. ‘n Bergplato. Cowboys en -girls. ‘n Vuurtjie en braaivleis. Perde wat rustig rondstaan. Sterre en blikbeker koffie. Claudia en Johan het laataand met die perde terug gery en teen die tyd wat sy in haar bedjie langs myne ingekuip het in die kamer waar baie van ons dames geslaap het – kon ek haar ogies sien blink…selfs met die lig af. Maar meer nog – ek het geweet hulle harte het connect.

Sy is bitter famous en ‘n uitblink kunstenaar….maar sy is opreg. Sy is lief vir die Here en het haar man so met haar Pa se goedkeuring gesoek. Johan het die “catch of a lady” raakgesien. Heel moontlik met sy ogies (want sy is pragtig) maar ook met sy gees.

Die verlowing het vinnig gekom, die troue amper nog vinniger. Maar hier is die 2. Hulle is lief vir God, mekaar en hulle mense. Dankie dat ek kon deel in julle storie Claudia en Johan. Ek is opgewonde saam met julle oor julle huwelik en waarvoor julle staan.

Geniet die herinneringe van die dag! Baie liefde. xxx

Read More »

November 14th, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

WHAT A FAMILY!!!  (I photographed Laura and Neil’s wedding back in 2009) Thank you Marcussen family that I can document you guys. Enjoy your images – I love seeing you grow as a family + the kids develop their personalities. <3

Read More »

November 8th, 2017 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Fun fun fun with these two! Cannot wait for your wedding Alecia and Jose!!!

Read More »

November 3rd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n fees van ‘n dag! Die pot het sy deksel gevind :) en wat ‘n lekkerte om dit te kon sien en beleef.

DANKIE dat julle mekaar, God en dies om julle so lief het en dat ek julle dag kon afneem! GENIET julle memories:

Read More »

October 23rd, 2017 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

I loved showing off beautiful Cape Town to this great couple all the way from Beijing. Thank you Chase and Rebecca that I could document a small part of your stay here in South Africa. Enjoy traveling the rest of Africa…and your images! I hope to see you again in the future!

Read More »