My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

July 13th, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Gesinstyd is altyd so spesiaal. Soms gebeur daar goed wat maak dit jy dit NOG meer besef en koester. Ons sou die Brand gesin afgeneem het rondom Lienka se eerste verjaarsdag, maar aangesien mamma daardie tyd in die hospitaal was, het ons die shoot aangeskuif. Die tyd saam was dus ekstra spesiaal en as fotograaf het ek self ook net weer besef hoe waardevol foto’s en die vasvang van oomblikke is.

Hier is julle “oomblikke” Cornelia en WJ. Dit was ‘n heerlike middag saam met julle. GENIET!

let me know what you think

  • tertia lötter venter
    July 13th, 201711:03 am

    Pragtigste foto waar die Pa sy kindjie in die lug hou en Mamma byderhand is! Well done. Liefde xxx