May 10th, 2012 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Hierdie het regtig meer soos ‘n kuiertjie gevoel as ‘n shoot! Brendon en Melissa is van Johannesburg, was paar dae in die Kaap en ek het hulle in ‘n vakansiebui gevang. Van lekker roomys eet, tot hardloop in die sand en
geheime in mekaar se ore fluister. Later die jaar neem ek hulle troue in Johannesburg af. Nou wat ek hulle bietjie beter leer ken het, sien ek sommer nog meer uit daarna! Geniet julle foto’s Melissa en Brendon! Was regtig een heerlike middag saam met julle.





















































Melissa
Dankie dankie Lizelle!!! ons het dit net so baie geniet, ek het al soveel van die goed vergeet en herleef elke oomblik! wat ‘n groot lekkerte. en weer so baie dankie <3
Heather Steyn
Lizelle ek LOVE die fotos!! Jou wide angle shots rock my world! Kan nie wag om ons fotos te sien nie. I wait patiently
xx
tabitha
your creativity astounds me every time!!
Anida de Bruyn
Ongelooflike fotos! Altyd ‘n storie in elke foto!
)
Janine
AMAZING!
Tania Nel
WOW!!!Dit is stunning fotos!!!
marsel
love love love love love dit!!
Michelle
Lizelle, jy omskep net alles in ‘magic’, maak nie saak waar jy fotos neem en van wie nie, dis amazing, well done!! Couple lyk pragtig en so happy!
Santie
Pragtige shoot! So kreatief en “fun”!
mike
Lovely!
Theronda
Lizelle! dit is sooo mooi!!
Lundi Coetzee
Wow, Mooiste Melis en Bren! Dis amazeballs XXX Lizelle, wow, flippen pretty
sarah-marie
WOW!
Antoinette
Dis pragtige foto’s, Lizelle. My gunsteling boekwinkel! Ek is mal oor die foto waar hulle regs sit en die hawemuur is links.
Lizelle Lotter Photography » Brendon en Melissa: Johannesburg
[...] vir troues. Soos vir hierdie troue! Brendon en Melissa het bietjie Kaap toe gekom vir hulle verlowingsfoto’s en toe is ek en Nadine Johannesburg toe vir hul troue. Albei dae was so spesiaal! Dinge het bietjie [...]