February 20th, 2012 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
‘n Heerlike “kuier” in Kaapstad een middag saam met Carinus en Eljo. Dit was so lekker om hulle te ontmoet, aangesien ek hulle troue ook net daarna afgeneem het! So keep your eyes pealed vir hulle awesome en classy troue.
Dankie Carinus en Eljo, julle is soveel fun!



































Eljo
Baie Dankie Lizelle, Dis Pragtig!!!
Izanne
Hoe mooi is julle Eljo! Baie seen vir julle.
Wat ‘n beautiful shoot Lizellesters. x
Michelle le Roux
So mooi julle 2! Ek lek my lippe af vir die troufotos want dit was ‘n ABSOLUTE FEES!!!!! *T
terina
AWESOME fotos
Dee
Dis ‘GORJIS’ girl! Jy kan darem fotos op enige plek laat stunning lyk!
ELENOR
absolutely stunning…..!!
the love just glows up in the eyes!!
Liza
Absoluut pragtig! Sal maar ‘n paar moet opsit in ons huis!!!
louise van der merwe
lizellie! amazing soos altyd
Michelle Joubert-Martin Photography
Awesome, ek like dit x
Sunel
Sjoe!!! Dis sooo mooi en natuurlik!
Lizelle Lotter Photography » Carinus en Eljo troue: Stellenbosch
[...] Soos die karoo en ‘n windpomp. Soos Sushi en soya sous. Mens kon dit sommer al in hulle verlowingsfoto’s [...]