My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

April 2nd, 2015 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Dear blog-world. Please meet Annelle and BJ’s aWeSoMe and handsome young man, Ben! I don’t want to brag or anything, but I am his aunt. (:

Dankie dat ek jul eerste amptelike familie shoot kon doen en dat julle SOVEEL moeite en beplanning in dit gesit het. Lief julle woes baie. Hoop julle geniet julle fotos en dat dit vir altyd deel sal vorm van julle goeie tye met liewe Ben.

 

 

 

 

 

Read More »

February 19th, 2015 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Om so ‘n kleine, “vars uit die hemel” babatjie en haar ma te kan vasvang is sowaar net ‘n voorreg.

Rentia, ek hoop jy en jou man geniet die foto’s baie en dat dit sal help om al haar super oulike plooitjies, toontjies en gaap-gesiggies verewig in detail te onthou. Mag julle as gesin geseënd wees! xxx

 

 

Read More »

January 31st, 2015 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

The afternoon spent with the Naudes felt more like a celebration of them as a family than a “shoot”! All while little Benjamin crawled into my heart one giggle at a time.

Thank you Daniel and Caren! You are an awesome family:

 

 

Read More »

December 12th, 2014 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

 These cool kids, have a kid now! (:

Kaleb is een awesome seuntjie wat verseker ook sy ouers se “laughing-gene” gekry het. Dankie Kyle en Monique -ek is mal daaroor om julle te sien as ‘n familie!

 

Read More »

December 11th, 2014 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

 They have grown into a family! Currently they are living in France, but came to SA for a short visit with family and friends. Wat ‘n lekkerte om hulle as gesin af te kon neem!

Dankie Ruan en Natalie- altyd ‘n fees met julle en was heerlik om vir Liela te kon ontmoet.

(Natalie and Ruan’s wedding is still one of the most viewed posts on my blog – especially with the part II and its twist! Here is PART ONE and PART TWO)

 

 

Read More »