My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

It was such a treat photographing Jolandi, Pieter and little Nina. Jolandi and I went to the same preprimary school in Caledon and I still remember one specific day that we were hiding little “treasures” everywhere. Our treasures were mostly stones and leaves, but we decided that years later we would go back and find it again. I think the memory of that fun day is the treasure now…and seeing Jolandi and Pieter with little Nina is the jackpot. She is beautiful and even though she was sooo tired during the first part of the shoot, she was still so cute and friendly!

Jolandi en Pieter, ek hoop julle geniet die foto’s baaaie en dat hulle net nog meer waarde oor die jare sal kry. Dankie dat ek julle kiekies kon neem!

 

 

 

Read More »

Hierdie het regtig meer soos ‘n kuiertjie gevoel as ‘n shoot! Brendon en Melissa is van Johannesburg, was paar dae in die Kaap en ek het hulle in ‘n vakansiebui gevang. Van lekker roomys eet, tot hardloop in die sand en geheime in mekaar se ore fluister. Later die jaar neem ek hulle troue in Johannesburg af. Nou wat ek hulle bietjie beter leer ken het, sien ek sommer nog meer uit daarna! Geniet julle foto’s Melissa en Brendon! Was regtig een heerlike middag saam met julle.

 

Read More »

April 16th, 2012 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

I have a Nikki-friend that always puts a smile in your day. (And i know she does it though her photography as well!!!!)

And a Kappie-friend that makes you feel like a friends after the first time you meet.

They have a little dog called Clara. She is awesome too.

Put them all together and it’s VERY difficult not to have a good time. (Like it was on their wedding day too)

Julle is so ‘n lekker couple Nikker en Kappie! Dis heerlik om julle te ken en ek weet julle verander die mense om julle, een smile op ‘n slag. GENIET!!!

 

Read More »

April 2nd, 2012 | couples,Other | Subcribe to RSS

I have soooo many awesome shoots waiting to be blogged! All in good time hey!

But…here is a sneak of  the awesome photographer and friend Nikki (Meyer), her husband Kappie and the rest of the “family.” ENJOY!!!!!

 

 

 

 

March 30th, 2012 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Henk was my 2nd year photography lecturer at Stellenbosch Academy of Design and Photography back in 2006. I think i quickly met Lize, his wife that year as well. Now, a few years later, I consider them to be my friends.  (you might remember them from their family shoot we did back in 2009.) They are gentle people that love nature….and their family! We did this shoot at their new house in Stellenbosch.

Geniet Henk en Lize! Julle is aweseme!!!

 

 

Read More »

February 7th, 2012 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

What a beautiful couple! They have been married for a few years now and the way in which they interact and connect is like nothing i have seen before. Its awesome and so unique!

Ek hoop julle geniet julle kiekies baaaaie. xxx

 

Read More »

January 16th, 2012 | couples,Personal,Shoots | Subcribe to RSS

So you have met MG and Tjaart, but here is one of my 2 sisters, Annelle! (Ok stepsister, but actually i do think we rrrrrreally are sisters, ok!?)

Annelle is one of the kindest, warmest, big-hearted girls I’ve ever met. There is not much of a chance of something like personal space with her; she jumps right into your heart. She has listened to endless stories and challenges of mine while sitting in the bath. We’ve shared many tears, she has made me laugh like only a sister can and is always-always-always willing to listen.

To be in BJ’s and Annelle’s company, is pure joy. And i cannot wait for their wedding! I will be walking down the isle (as a bridesmaid) too. #superexcited!

Geniet julle kiekies! Dit was so ‘n lekker middag saam met die 2 van julle. Ons maak weer so op julle 50ste huweliksherdenking, ok!

xxx

 

Read More »

November 30th, 2011 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Iaan and Christine, how much fun is it to photograph you 2?

Thank you for loving each other and being such a brilliant team. (and sharing what you accomplish so freely!)  I cannot wait to see your finished house. Ek glo daar wag sommer baie seëninge vir julle.

Geniet die foto’s!!!

Read More »

November 28th, 2011 | couples,Other,Shoots,Travel | Subcribe to RSS

The previous time I saw Matthew and Suraya was when they came so SA for their honeymoon in April 2010. They live in London, very close to the well known Paddington Station. Suraya is originally from Singapore. For their honeymoon shoot, we drove around in Cape Town, photographing them at different landmarks like the Bo-Kaap, Blouberg and Simonstown. (View the shoot HERE.) This time around, it was in London…with a little baby on it’s way! I stayed with Matthew and Suraya for  2 days and I don’t think anyone has every spoiled me as much. When i arrived, Suraya cooked us a traditional English meal with roast, Yorkshire-pudding and all! They also made me a hamper with snacks like Butterscotch sweets, tea from Harrods and Shortbread cookies. We went to the famous Portobello Market, Windsor, Harrods, Tower bridge and much more. We planned one “official” shoot in the most beautiful old market, Leadenhall Market. This space has been used in movie scenes and i can just see why. The rest of the time we just had fun and photographed wherever we went.

Matthew and Suraya, what a privilege to photograph you in London. Thank you so much for spoiling me, taking me to all these places that i’ve only seen on postcards and just being awesome to be around! And Suraya, as you said, hopefully we get to see each other again…when you are having a holiday in SA! I hope you enjoy these images as much as i enjoyed taking them. Lots and lots of blessings for you as a (soon to be) family.

Read More »

September 12th, 2011 | couples,Other,Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Monique was saam met my Caledon in die skool en dit was sooooo lekker om haar man, Eugene, ook bietjie beter te leer ken.

Hulle het die “sjokolade fontuin” gehuur en oits, niemand van ons was na die shoot meer lus vir sjokolade nie! Dit was vinger-lek-lekker. Ons het so gelag vir Eugene toe dit wind opkom. Dit het die sjokolade die wereld vol gewaai en Eugene het so hard probeer om dit te keer. Op die ou-end was Eugene en Monique so sjokolade-besmeerd dat Monique eers weer moes gaan make-up op-touch.

Die hondjies was ‘n heerlike “props” maar o wee, daardie swarte was sooooo donker dat as ek nie spesifiek vir hom expose het nie, hy net as ‘n swart blaps uitgekom het.

Dankie Eugene en Monique. Ek het darem die helfde van die sjokolade se kilojoules uit gelag deur die shoot!

Read More »

Neil het vir Marietjie gevra om te trou hoog in die berg by Jonkershoek. Hulle het gaan bergfiets ry en Niel het voorraf met ‘n (obviously baie goeie en gewillige) vriend gereel om

die piekniek daar “op te stel” vir hulle.

Dis die wat Niel en Marietjie besluit het om hulle verlowing fotos in die mooie Jonkershoek natuur-reservaat te laat neem.

Dit was waarlik ‘n middag van lekker lag…en vinnig ry om voor “hek-sluit-tyd” uit by die park te wees.

:)

Geniet julle en julle troue gaan rock!!!

Read More »

Dis was vir my sooooo lekker om vir Jacobus en Gloudette te ontmoet. Hulle is sulke gentle mense en dit het sommer net automaties die hele shoot “deurtrek!” Dit maak my ekstra opgewonde dat ek Jacobus en Gloudette se troue gaan afneem. Wat ‘n voorreg!?

Geniet dit kiekies saam met my!

Read More »

March 16th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

I loved spending the afternoon with André and Joy, soon to be Mr and Mrs Collop.

Hope you have a great wedding day but even more so, a blessed marriage.

Enjoy!!!


Read More »

March 14th, 2011 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Woweee! I love walking around with my camera and a super relaxed couple, just shooting wherever we feel like/where the light works/where I want to try something. I think we ended up using only one of the originally planned spots!

Dankie Henk en Lené! Dit was soveel pret met die 2 van julle! Blessings!!!!!

Read More »

February 25th, 2011 | couples,Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Stiaan en Zanelle is so opgewonde oor hulle eerste babatjie wat oppad is! Hierdie laat middag het gevlieg terwyl ons geneem het! Sommer in die huis, net buite die huis, af in die pad, in die veldjie en op met die berg. Dit was so lekker om die 2 bietjie te leer ken en ek kan net dink dat goeie tye as ‘n familie vir hulle voorle. Blessings Zanelle en Stiaan en geniet die foto’s!

Read More »

January 25th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Ek het so ‘n lekker middag saam met Ryno en Suzahne gehad op Clifton! Lag en speel was volop en Ryno en Suzahne is so ‘n rustige, natuurlike couple. Ek neem hulle troue af bietjie later die jaar en is gaande wanneer ek die couple voor die troue bietjie beter kan leer ken. Dankie dankie dankie Ryno en Suzahne! Sien julle weer een van die dae!

Read More »

December 1st, 2010 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Attie en Nicole vier nou die 19de Desember hulle eerste huweliksherdenking! Hulle is van daardie couples wie se liefde van diep binne uitstraal. Dis lekker om tyd met hulle te spandeer, want dit voel of ietsie van wie hulle is afvryf op ‘n mens. Sjoe, dankie dat ek julle kon afneem Attie en Nicole! Ek hoop waarlike daar is ‘n volgende keer ook!

Read More »

November 22nd, 2010 | couples,Shoots,Trash the dress | Subcribe to RSS

I LOVE spending time with these two! Not only are they extremely photogenic, but also fun and optimistic.

Do yourself a favour and go have a look at the previous 2 shoots: Their ENGAGEMENT and their WEDDING.

So awesome to get to know you a bit better every time Emil and Tarryn!!!! (And can’t wait for the next shoot!)

Read More »

André en Merel het my al ‘n paar maande terug gese dat hulle graag sal wil fotos neem. Hulle is in Nederland getroud ‘n paar maande terug (Merel is van daar) en het nou net vir die pelle weer ‘n get together gehou in SA. (André kom oorspronklik van SA.) Hulle wou graag hier ook foto’s neem en het my gevra om ‘n spot te kry. Oppad na ‘n ander shoot het ek hierdie rooi gehuggie gewaar. Sjoe! Het dit nog nie vrooer gesien nie. Die oggend van die shoot het ek deur gery na die plaas om by die boer uit te vind of dit ok sal wees as ons daar shoot. Hy’t vir ons vriendelik toestemming gegee en ook gewaarsku dat dit nog in die week afgebreek gaan word! Sjoe, ek was sooooo bly ons kon dit nog gebruik!

Geniet Andre en Merel! Hoop dis vorm deel van wOnDeRLikE Suid-Afrika herinneringe!

Read More »

November 1st, 2010 | couples,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Sjoe! Al weer ‘n heeeeeeerlike middag! Tertius en Annél is al teen die tyd ‘n mamma en pappa en is soooo nuuskierig om te sien hoe die kleinding lyk! Net jammer hulle woon nie in die Kaap nie! Annél moes afkom vir werk en toe maak hulle dit sommer ‘n mini-vakansie so voor hulle oornag in ‘n gesin verander het.

Geniet die fotos baie Tertius en Annél!

t-en-a-lizellelotter001

Read More »