My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 21st, 2015 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Francois en Yolandi is al 10 jaar getroud! Hulle het bietjie in die Kaap kom vakansie hou en hul mypaal is gevier met ‘n  heeeeerlike shoot en middag in die mooie Noordhoek. Baie-baie geluk en seën Francois en Yolandi.

Sal ons solank ‘n datum vasmaak vir ‘n shoot in 2025? xxx

 

 

Read More »

January 26th, 2015 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

I loved how much these 2 can laugh! Shaun and Dawn is engaged and is getting married next month. I’m now even more excited to be their wedding photographer!

Enjoy your images Shaun and Dawn and thank you for the fun-filled afternoon. See you sooooon!

Location: Diemersdal

 

 

Read More »

December 19th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Ek het myself heeltyd vang smile terwyl ek Willem en Helene se foto’s ge-edit het. Hulle joy loop oor! Ons het ‘n windstil middag in die middestad gehad en teen die tyd wat ons die stadsliggies in die agtergrond wou he, het die wind sy beste gegee! Dankie Willem en Helene – dit was so lekker om julle liefde vir mekaar te kon afneem!

 

Read More »

December 10th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

This might look like a styled shoot…but it’s not. (: Nicola is the owner of La Fete, so making things beautiful is just an extension of who she is!

This year marks Nicola and Willem’s 10 year wedding anniversary and I was so excited when they wanted to do a shoot to celebrate. An afternoon spent with the 2 of them in their Stellenbosch home, definitely was one filled with laughter, beautiful tea cups and amazing cupcakes, but what stood out even more was getting to know them a bit better and hearing of their vision and practical plans to make a difference in other’s lives. I’m so excited to see what the future holds for them, because I know they are walking it step by step with their maker, Jesus Christ.

So baaaaie dankie Nicola en Willem – nie net vir ‘n fotograaf-fees nie, maar dat julle dies rondom julle aanmoedig en en nie bang is vir “groter en meer” waar dit saakmaak nie. Geniet julle foto’s!

 

 

 

Read More »

October 8th, 2014 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

WHAT a shoot! I wanted to do a night shoot for such a long time and then I got the chance with the newly engaged Ryan and Stephanie. Downtown Denver is magical at night and I wish I could take some of my SA clients there! (Any takers?)  Thank you Ryan and Stephanie for running with my crazy ideas and braving direction-changing spraying water and much more.

:)

 

Read More »

September 25th, 2014 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Love it when a crazy idea comes to life! Thank you Kerri for being excited about the idea, Glenys for making the wreaths and Marco for playing along – even though you don’t always understand our craziness. (-: Enjoy your images! <3

 

 

Read More »

July 7th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

 

A couple of months ago I asked Rachel if i could photograph her and her husband. We went to school together and recently she did our makeup for my stepmom’s wedding. (She also recently cut my hair and fringe and now I’m in the States for 3 months and don’t trust anyone else to do it!!!) In the meantime they won Sarie Bruidspaar of the year – NO WONDER!

Dankie Rachelli en Chris! Hoop julle geniet julle kiekies soveel soos wat ek dit geniet het om jul af te neem. xxx

 

Read More »

 What a privilege to photograph an engagement as it happens!!! Julian was so excited and planned this engagement to the tee. Lauren did not expect it at all!

Julian’s strategy to keep it a secret:

– not taking Lauren on a proper date in a while

–  telling her that he was first going to finish Law-school before they can get engaged.

– going on a mens-weekend the weekend before, promising to spoil her the following.

– taking her shopping for a new dress the friday evening, having her all dressed up for their “date weekend.”

– blindfolding her close to the spot, so that she will not see me or the picnic set-up.

xxx

I absolutely loved documenting all the raw emotions! Thank you Julian (and Lauren!) that I could be there to capture this amazing day. ENJOY!

Read More »

May 26th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Soms ontmoet jy mense en dan voel hulle sommer klaar soos ou vriende. Ek kan nie eers presies onthou waar ek die eerste keer vir Linda ontmoet het nie, maar wat ‘n fees om vir haar en Stoffel te kon afneem! Genade, ek dink nie ek het al ooooit mense ontmoet wat dit so geniet om in mekaar se geselskap te wees en wat saam-saam so lekker uit die maag kan lag nie.

Haar woorde in een van ons eerste emails:

“So waar begin ek? Ek was baie amper dood verlede jaar Augustus. Ek het TB en was baie laat gediagnoseer en teen die tyd wat die dokters dit kon vang was die vraag op almal se lippe, insluitend my dokter-pa, of ek sou deurtrek. Ek het 30 geraak ook daardie jaar en het ook my 5 jaar anniversary gevier met die man van my drome. Alles het verby my geglip omdat ek moes veg vir my lewe. So lieve Zellie, die jaar het ek n nuwe respek vir die lewe uit Papa se hand en wil dit vier.”

Doen jouself ‘n guns en gaan lees bietjie oor haar TB journey HIER.

Dankie Linda en Stoffel dat ek Jesus in julle verhouding kan sien. GENIET julle foto’s en dankie vir al die mal oomblikke!

 

 

 

Read More »

May 19th, 2014 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

Ai genade, ek dink ons het meer gelag as geshoot op hierdie mooie Stellenbosch herfsdag. Ek het Adri en Emile rondom hul troudag ontmoet in 2008 en dit was waarlik net ‘n fees om hulle weer te sien. And i kid you not -hulle is selfs nog liewer vir mekaar as toe ek hulle laas gesien het. Dit borrel uit hulle binneste en mens kan dit sien as hulle na mekaar kyk.

Adri is ‘n veearts en beide sy en Emile is kranige ruiters en lief vir diere. En dis hoe dit toe gebeur het dat ons ‘n perde shoot gedoen het! Hulle was hier met vakansie, aangesien hulle nou eers vir ‘n jaar of 3 in Dubai woon en werk.

Adri en Emile, dankie vir wie julle is en dat julle liefde vir mekaar blom. Sien uit om ‘n shoot vir julle toe eendag te doen wanneer ons almal in ons 90’s is.


 

Read More »

March 12th, 2014 | couples,Portrait,Shoots | Subcribe to RSS

No words for this one, I might just ruin the eye feast! Just a very special thanks to De Oude Bank Bakkerij for allowing us to shoot in their amazing space and to Annerie and Murray for all the laughter and effort they’ve put into the day. Enjoy!!!

Read More »

Dis so lekker om nuwe plekke te sien wat jy skaars geweet het bestaan. Soos die dorpie, “Op-die-Berg.” Mens kan dit amper eerder beskryf as 2 strate, as ‘n dorp. Pieter boer nog ‘n paar km anderkant die 2-state-dorpie en dis waar hierdie 2 gaan nes skrop. Dit was nogal ‘n entjie se ry van Stellenbosch af, maar was ‘n heerlike uitstappie! Ek is verwelkom deur Isabel en haar mooie glimlag en koue sap. Pieter het ons bietjie later gejoin en hy het my motor se agterste sitplek vol appels gepak – genoeg om nog te kan uitdeel ook.

Dankie Pieter en Isabel dat julle so game was, selfs om met ‘n vurkhyser gelig te word sodat julle in die middel van ‘n berg kratte kan sit. Ek sien uit na julle troue! Hoop julle geniet julle foto’s sommer baaaaie.

 

 

Read More »

January 31st, 2014 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS

 

 

 

 

Toe ek vir Linda uitvra oor hulle shoot het sy gesê:” Ek en my kêrel is amper 3 jaar saam en ons was nog nooit vir ‘n fotosessie nie. Ek wil net mooi foto’s hê waaruit ons liefde straal en wys ons is so dankbaar en gelukkig om te leef. Ek was verlede jaar in Junie in die hospitaal met omtrent ‘n trippele longontsteking. Ek was bitter siek en het ‘n Tracheotomy gekry (jy sal die merk sien by die fotosessie) en die dokters het gedink ek gaan dit nie maak nie. Ek was omtrent vir 2 weke in ‘n koma.”

Sjoeweeee! Ek is mal daaroor om die stories agter foto’s te weet. (Of eerder die verhale soos ek dit noem.) Dankie dat jy dit gedeel het Linda! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet en te sien hoe mal Jaco is oor jou, en jou merke op jou nek. Julle is awesome en ek is saam met julle vir God dankbaar dat jou lewe gespaar is.

Baie baie dankie Madeleen vir Linda se pragtige hare en make-up en Warwick Wine Estate dat ons op julle gronde kon foto’s neem.

GENIET julle kiekeis! Ons het verseker fun gehad. (:

 

Read More »

January 16th, 2014 | couples,Personal,Shoots | Subcribe to RSS

 

Dis Desember vakansie en die familie kuier saam. Mens sal dink ek as fotograaf sal vroeër dink aan familie foto’s…maar nee, ons vra ‘n dag voor die tyd of my vriendin Mariné, wat ook in Kleinmond vakansie hou, vir ons ‘n paar snaps sal neem. En wat ‘n goeie werk het sy nie gedoen nie! Weereens dankie Mariné dat jy van jou vakansietyd vir ons opgeofferd het. Hier is ons almal, voor die huis waar ons kleintyd ook gehuur het.

Na ons familie shoot het ek ‘n paar foto’s van Amoryn en Shane geneem. Hulle is te pragtig en ons het so lekker gelag! Dankie vir ‘n heerlike vakansie saam met julle.

Ek hoop daar kom nog baie!

Read More »

 

 Waiting for Kaeleb:

 

Let me just start by saying it’s an AMAZING feeling to be back after a 6 month break/sabbatical! As I said on my Facebook Page:

“Partykeer voel jou hart te vol om alles binne te hou. Vanaand loop my hart oor met die wete dat God VIR my is. Ek is sooo dankbaar vir die laaste 6 maande wat op soveel vlakke goed was vir my. Ek is dankbaar vir vir die mense om my en daar leef n opwinding in my hart oor die toekoms. Verseker vir my fotografie…maar ook vir “Lizelle.” Dankie Here vir die laaste 5jaar van besigheid, leer en groei. Eks reg vir die volgende jare, seisoene en lesse wat U in stoor het.” (:

During the 6 months I had the time and privilege to visit some of the people I love. Like these 2 who moved to Secunda! (If you are in Secunda, or planning on working there for a year or 2 and need a place to slot in, feel free to join Secunda Shofar, where Werner is a pastor.) Juné was 6 months pregnant here so we couldn’t not have a shoot. River, the gentle giant Great Dane, was such a fun “extra!”

Dankie Werner en Juné! Altyd so lekker om saam met julle te kuier…en om julle af te neem!!! Ek is opgewonde oor Kaeleb, julle gesin en hierdie kinders wat uit ‘n nuwe generasie gebore word, wat Jesus liefhet en God vrees.

 

Read More »

 I looooooove these 2 people!

Jonel and i studied together and has been friends ever since. She is a true friend: constant, wise, loyal, not scared to correct me if needed and always ready to encourage! A couple of months ago she took 2 days out of her busy life to help me organise mine! She is extremely skilful organiser so we literally reshuffled everything in my office, room and unpacked boxes. To say thank you, we organised this shoot with her husband, Ferdi. Ferdi is an arty CA. Yes it’s true! He works for media 24 as a CA and has played lead roles in musicals for Gilbert&Sullivan shows at the Artscape Cape Town. Another reason why it was so much fun shooting these 2! It was as if they stepped right out of the Gatsby era. Jonel recently launched her new website 10twelve24, after working as a graphic designer for a well known company in Cape Town for the last 5 years. So excited for her!

Dankie Nellies en Fer! Julle is na aan my hart. En WAT ‘N FEEEEES OM JULLE AF TE  NEEM! Geniet julle kiekies. xxx

 

 

 

Read More »

June 28th, 2013 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

 

 

Ek is so dankbaar teenoor Deidré en Samuel. Hulle eerste shoot het uit gereën. Ons het ‘n 2de shoot tyd gereël, maar indien Niena (my broer se dogtertjie) sou besluit om dan te kom, moes ons dit uitskuif. En so was dit toe ook!

Uiteindelik het die 3de dag uitgewerk en wat ‘n mooie dag was dit nie! Ons is selfs verras met ‘n mini karnival waar ons ook kon foto’s neem, ‘n lekker bonus.

BAAAIE dankie Deidré en Samuel vir julle geduld met die datum en dat julle soveel fun was op die shoot dag! Geniet julle kiekies sommer baie.

Read More »

 

 

There was NO holding back at Kobus and Yolanda’s trash the dress session, which was on their second wedding anniversary. They were full of ideas…and feathers…and hundreds and thousands…and paint…and water…and even a bit of flames!!!

(See their wedding photos HERE.)

Dankie dat julle sooooo braaf en soveel fun is! Baie geluk met die 2 jaar, mag julle liefde vir mekaar en God net nog meer groei in die volgende jare. Geniet julle foto’s!

Hair and make-up: The exquisite Look

Read More »

February 28th, 2013 | couples,Shoots | Subcribe to RSS

 Traveling for a shoot to Paternoster + super cool married couple + new locations to use + lots&lots of wind + even more of love&fun = (:

Dankie Magnus en Marlene – wat ‘n feeees met die 2 van julle!!! Geniet xxx

 

 

 

Read More »

February 18th, 2013 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

Liewe Albert en niggie-Anke.

Dankie dat julle soveel fun was om te shoot! Goeie lag therapy. (: Was heeeeerlik om jou weer te sien Anke en ‘n voorreg om vir jou te kon ontmoet Albert. Julle troue gaan kook. Lekker kyk en geniet julle kiekies!

PS: Dankie MG dat ons op die plaas kon shoot.

 

 

Read More »