My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 2nd, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

‘n Lekker middag saam met die verloofde couple! Die lig was net so perfek en die couple erg oor mekaar! Dit het amper nie saamgemaak waar ek shoot nie, elke foto was net ‘n wenner.

Dankie julle!

r-en-n-1-copy

Read More »

November 17th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

Gideon en my gesin kom al jare lank saam aan. Inteendeel, van laerskool dae af. Ek dink julle sal albei sy susters/my vriendinne onthou, Elmarie en Glenys. Gideon se smile het groter geraak na hy vir Sonja ontmoet het. Sy is so oulik en die 2 is soos sout en peper. Of pap en vleis. Vir hulle verlowing shoot het hulle met die oulike voorstel opgekom om die trein te vat tot in Houtbaai. Wat ‘n belewenis! Dankie julle 2, ek het dit so baie geniet!!!

 

klein-storie-1

Read More »

November 6th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

Dit was net ‘n fees om die middag saam met julle twee te spandeer! Jy vreudge is aansteeklik en ‘n inspirasie! Ek sien woes baie uit na julle troue.

r-l-lizelle-lotter-1

Read More »

June 19th, 2009 | Engagement, Other, Shoots | Subcribe to RSS

Dit was soveel fun!

Oor ‘n paar maande sal ons oor die troue blog. Dankie vir al die moeite wat julle gedoen het Emil en Tarryn! Kan nie wag vir julle trou kiekies nie.

 

emil-and-tarryn-001

 

 

Read More »

January 26th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

 

Ek moes net lag vir die e-pos wat ek van Izanne ontvang het terwyl ons hierdie verlowings shoot gereel het:

“My prins is tall, dark en handsome en ek, sy fair maiden, is presies dit: fair. Aka blond, blou oe.”

En hulle was net mooi dit! Ek het dit vreeslik geniet om saam met dié prins en maiden te werk. Dankie julle, julle was soos uit ‘n sprokiesverhaal!

 

 

alex-en-izanne1

 

 

Read More »

January 15th, 2009 | Engagement, Shoots | Subcribe to RSS

 

Lené en Elmo het besluit om ‘n verlowings fotosessie te laat neem, aangesien ek hulle troue die 9de Mei 2009 afneem! Dan leer ons sommer mekaar beter ken en dit maak die troudag nog ‘n stappie makliker en gemakliker! Ons wou graag by die see fotos neem maar die wind het ons verwaai, so al die interessante plekke rondom die strand in uitgesoek! Dit was heerlik om die middag saam met Lené en Elmo te spandeer!

 

 

111

 

 

 

Read More »