My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 8th, 2012 | couples,Engagement,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Super couple (thank you Daneel and Adri!!!)

+ amazing light & location

+ enough shooting time

+ lots of awesome planning and decor from couples’ side

+ lots of love shining through

+ removing a few ticks from your legs after the shoot

+ a very thankful and privileged photographer

=

 

 

Read More »

So now you have met MG, Tjaart and Annelle. Today is Alésha’s turn.

We did this engagement session for her and her fiancé. (who can imagine my “baby” sister is getting married already!?) And….today is her BIRTHDAY!

Alésha het sooo diep in my hart ingekruip. Dis skoon moeilik om die gevoel te beskryf. Dankie vir al jou omgee BB’s en al die kere wat jy sulke weise woorde kwyt kan raak. Divan, dankie dat jy mens altyd so tuis laat voel in jou geselskap. Jyt sowaar ‘n gift! Baie baie geluk aan julle met die verlowing…en Alésha met jou verjaarsdag! Mag die jare wat kom vir julle baie groei inhou. En baie kuiers met Lizelle. ;) Tonne liefde!

I loved sooo many of these images in black and white, that i decided to do a “black and white” post. (Don’t worry Alysi, ek gaan vir jou die kleur kiekies ook gee.)

GENIET!!!

 

 

Read More »

Sjoewee Tandjie eks lief vir jou!

En Gideon…vir jou ook! (toemaar Tanya, nie op daai manier nie)

Geniet julle kiekies!!! (:

 

 

Read More »

Beautiful people + clothes that suit the location + awesome weather + red-green-blue + awesome big personalities = Zelli-cannot-stop-smiling. I loved every moment!

Thanks soooo much to Alee Bleue that allowed us to shoot in their Persimmon orchard.

Geniet Johnny en Yolande! Ek sien so uit na julle troue!!!

 

 

 

Read More »

Charl en Crystal is van daardie coupels by wie mens sommer wil gaan kuier. Lekker mense, jy weet! Ek ken vir Crystal al ‘n rukkie en dit was soooo lekker om haar verloofde te ontmoet en hulle interaksie te sien. Hulle is gek oor mekaar en dit lyk of hulle sommer net hulleself kan wees by mekaar. Crystal se idees vir die shoot was eindeloos en ek het dit so geniet om hulle kiekies te neem.

Baie baie dankie aan Jam and Pajamas dat ons in julle AWESOME space kon shoot. Julle was net vriendelik en verwelkomend!

Charl en Crystal, ek weet julle is baie opgewonde oor julle kiekies, so mag julle elke foto geniet! Ek sien sommer baie uit na julle troue!

 

 

Read More »

Pasch en Sainkie is jonk, passievol en hardwerkend. Mens kan hulle in aksie sien by hulle pragtige restaurant, Dutch East in Franschhoek. Wat ek die meeeeeste van hulle hou…is hoe hulle vir mekaar kyk en hoe hulle saam kan lag. Hulle is so ‘n oulike couple en die shoot was vir my een groot bederf.

Dankie Sainkie en Pasch! Nie meer lank nie, dan hou ons lekker troue!!!

 

 

Read More »

Hierdie het regtig meer soos ‘n kuiertjie gevoel as ‘n shoot! Brendon en Melissa is van Johannesburg, was paar dae in die Kaap en ek het hulle in ‘n vakansiebui gevang. Van lekker roomys eet, tot hardloop in die sand en

Same Night Simplified – Stealth Seduction Advice For Men

geheime in mekaar se ore fluister. Later die jaar neem ek hulle troue in Johannesburg af. Nou wat ek hulle bietjie beter leer ken het, sien ek sommer nog meer uit daarna! Geniet julle foto’s Melissa en Brendon! Was regtig een heerlike middag saam met julle.

 

Read More »

February 20th, 2012 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

‘n Heerlike “kuier” in Kaapstad een middag saam met Carinus en Eljo. Dit was so lekker om hulle te ontmoet, aangesien ek hulle troue ook net daarna afgeneem het! So keep your eyes pealed vir hulle awesome en classy troue.

Dankie Carinus en Eljo, julle is soveel fun!

 

Read More »

Neil het vir Marietjie gevra om te trou hoog in die berg by Jonkershoek. Hulle het gaan bergfiets ry en Niel het voorraf met ‘n (obviously baie goeie en gewillige) vriend gereel om

die piekniek daar “op te stel” vir hulle.

Dis die wat Niel en Marietjie besluit het om hulle verlowing foto’s in die mooie Jonkershoek natuur-reservaat te laat neem.

Dit was waarlik ‘n middag van lekker lag…en vinnig ry om voor “hek-sluit-tyd” uit by die park te wees.

:)

Geniet julle en julle troue gaan rock!!!

Read More »

Dis was vir my sooooo lekker om vir Jacobus en Gloudette te ontmoet. Hulle is sulke gentle mense en dit het sommer net automaties die hele shoot “deurtrek!” Dit maak my ekstra opgewonde dat ek Jacobus en Gloudette se troue gaan afneem. Wat ‘n voorreg!?

Geniet dit kiekies saam met my!

Read More »

March 16th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

I loved spending the afternoon with André and Joy, soon to be Mr and Mrs Collop.

Hope you have a great wedding day but even more so, a blessed marriage.

Enjoy!!!


Read More »

January 25th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Ek het so ‘n lekker middag saam met Ryno en Suzahne gehad op Clifton! Lag en speel was volop en Ryno en Suzahne is so ‘n rustige, natuurlike couple. Ek neem hulle troue af bietjie later die jaar en is gaande wanneer ek die couple voor die troue bietjie beter kan leer ken. Dankie dankie dankie Ryno en Suzahne! Sien julle weer een van die dae!

Read More »

August 4th, 2010 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

After an awesome 3 weeks of almost doing nothing but fun stuff, I am back for the new season and somehow feel very excited about it! There are loads of new people to meet and lots of new photos to take!

This shoot was the first of the season and once again, what a way to start! Charlotte is a friend of mine and the master behind the design of my website! I am very sad that I will not be able to attend their wedding, but keep your eyes on the blog of their excellent photographer, Du Wayne Denton!

For the shoot we literally just drove to Cape Town and went wherever we wanted to go! Carlo could not stop talking about how much he hated posing, but in the end we had so much fun, he forgot all about his fears. If there is one thing that stands out in their relationship, it would be we way they can laugh together. It was so much fun with the 2 of you!

c-en-c-lizellelotter-1

Read More »

Alles was so lekker hierdie dag! (Ok, miskien nie die traffic deur Kalkbaai nie.) Dit was my eerste shoot in Noordhoek, dit was ‘n treat om vir Sarel en Mariëtte af te neem en by tye met die shoot het dit gevoel of ek terug in USA is! So dankie Sarel en Mariëtte, ek kan nie wag vir julle troue nie!!!

a-en-m-lizellelotter-1

Read More »

December 2nd, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

‘n Lekker middag saam met die verloofde couple! Die lig was net so perfek en die couple erg oor stages of hcg diet mekaar! Dit het amper nie saamgemaak waar ek shoot nie, elke foto was net ‘n wenner.

Dankie julle!

r-en-n-1-copy

Read More »

November 17th, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Gideon en my gesin kom al jare lank saam aan. Inteendeel, van laerskool dae af. Ek dink julle sal albei sy susters/my vriendinne onthou, Elmarie en Glenys. Gideon se smile het groter geraak na hy vir Sonja ontmoet het. Sy is so oulik en Buy Cialis die 2 is soos sout en peper. Of pap en vleis. Vir hulle verlowing shoot het hulle met die oulike voorstel opgekom om die trein te vat tot in Houtbaai. Wat ‘n belewenis! Dankie julle 2, ek het dit so baie geniet!!!

 

klein-storie-1

Read More »

November 6th, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

Dit was net ‘n fees om die middag saam met julle twee te spandeer! Jy vreudge is aansteeklik reverse phone lookup with no fee en ‘n inspirasie! Ek sien woes baie uit na julle troue.

r-l-lizelle-lotter-1

Read More »

June 19th, 2009 | Engagement,Other,Shoots | Subcribe to RSS

Dit was soveel fun!

Oor ‘n paar maande sal ons oor die troue blog. Dankie vir al die moeite wat julle gedoen het Emil en Tarryn! Kan nie wag vir julle trou kiekies nie.

 

emil-and-tarryn-001

 

 

Read More »

January 26th, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

Ek moes net lag vir die e-pos wat ek van Izanne ontvang het terwyl ons hierdie verlowings shoot gereel het:

“My prins is tall, dark en handsome en ek, sy fair maiden, is presies dit: fair. Aka blond, blou oe.”

En hulle was net mooi dit! Ek het dit vreeslik geniet om saam met dié prins en maiden te werk. Dankie julle, julle was soos uit ‘n sprokiesverhaal!

 

 

alex-en-izanne1

Read More »

January 15th, 2009 | Engagement,Shoots | Subcribe to RSS

 

Lené en Elmo het besluit om ‘n verlowings fotosessie te laat neem, aangesien ek hulle troue die 9de Mei 2009 afneem! Dan leer ons sommer mekaar beter ken en dit maak die troudag nog ‘n stappie makliker en gemakliker! Ons wou graag by die see fotos neem maar die wind het ons verwaai, so al die interessante plekke rondom die strand in uitgesoek! Dit was heerlik om die middag saam met Lené en Elmo te spandeer!

 

 

111

Read More »