June 1st, 2011 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Do you maybe remember the tiny-tiny twins i photographed some time ago? Danny and Michau are 2 awesome boys now!!! I could not believe how much they have grown from the previous shoot and how their personalities are developing. Its always such a special time when you spend it with the De Wit family, thanks so much!
If you have not seen the previous 2 shoots, make sure to follow these links and see them grow:
May 24th, 2011 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
I loved the amazing available light in Jena & Charl’s house! Then i saw little Alex and he was just so extremely cute! Then, to add to it, there was a little Jack Russel running around. And to top it all? You cannot miss the love for Alex in Jena and Charl’s eyes. I had a blast. Thanks Goncalves fam!!! Enjoy!
May 23rd, 2011 | Family,Other | Subcribe to RSS
I had so much fun with this family! They all live so far apart so they used the opportunity to get some photos taken, while they were all together on holiday. It was EXTREMELY cold but they were great actors, making as if we always have awesome weather in Cape Town!
Enjoy and i hope this bring back awesome memories when you are all apart again!!!
May 16th, 2011 | Family,News,Other,Shoots | Subcribe to RSS
I am such a proud “tannie Lizelle” today! A huge congrats to my brother and his wife with their first, beautiful child!
(You might remember them for their beach/bikini pregnancy shoot!)
Name: Makus Lötter
Born: 8h00, 16 May 2011, Stellenbosch
A healthy 3kg
Fingers: 10
Toes: 10 (i think, i did not personally see them yet!)
Birth marks: On his cute little tummy
Very proud parents: True
Proud grand parents: True
Super proud aunt: Definitely true!
April 14th, 2011 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Wat ‘n SUPER familie!!!!!! Ek het waarlik fun gehad met hulle en ek glo dit sal wys in hierdie kiekies. GENIET dit saam met my!!!!
February 25th, 2011 | couples,Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Stiaan en Zanelle is so opgewonde oor hulle eerste babatjie wat oppad is! Hierdie laat middag het gevlieg terwyl ons geneem het! Sommer in die huis, net buite die huis, af in die pad, in die veldjie en op met die berg. Dit was so lekker om die 2 bietjie te leer ken en ek kan net dink dat goeie tye as ‘n familie vir hulle voorle. Blessings Zanelle en Stiaan en geniet die foto’s!
December 30th, 2010 | Family,Other,Photo of the week,Shoots,Uncategorized | Subcribe to RSS
Ek kon nie glo hoe groot hulle geword het nie!!! Onthou julle hulle nog? Die oulike tweeling het soveel gegroei en soveel persoonlikheid “by gekry,” dit bly vir my daaglikse wonderwerkiesl! Hierdie keer kon ons nie heeltemal doen soos ons wou nie en die foto’s is so tussen deur hulle speel-eet-en-slaap geneem.
Dis vir my ‘n absolute voorreg om die groei in hulle lewens, persoonlikhede en verhoudinge te sien en vas te vang!!! Gaan kyk gerus die eerste fotos HIER.
‘n Paar interessante feite oor die 2:
-met die vorige shoot was hulle ‘n maand oud en hul newborn klere was heeltemal te groot
-hier is hulle 7.5 maande en hulle dra 12-18mde klere.
-Michau weeg 10.5kg en Danny weeg 10.9kg.
December 28th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Even before I had my website, Stefan and Marlene believed in my work enough, to book me for their wedding. It was one of my first weddings after going solo and it was nerve wrecking, but the same time so much fun. (Click HERE to view their photos.) I still feel so privileged for people like them . Thank you Stefan and Marlene!!!! It’s awesome that you are a family now and Lua sure is a little star!!!!
A mail from Marlene a while ago, just so that you too can get to know them a bit better:
“Lua is nou amper al 6 en n halwe maande! (ons is baie lucky – sy slaap al deur van 9 weke af!) Dit voel soos noudie dag wat ons uitgevind het ons is swanger – en hier sit sy al, en eet regte menskos ens ens… SYs regtig so n blessing – sy het ons hele lewe verander – sy maak dat ek regtig die hele wereld wil “fix” en dat ek n meer gelowige mens is as wat ek ooit was! Ek dink ek was regtig gebore om n ma te wees – en Stefan is die beste pa wat ek ooit vir haar kon wou he! Hys regtig soos n bodyguard as dit by haar kom – wil haar net teen die wereld beskerm!”
Enjoy julle foto’s! Ek hoop daar is nog BAIE wat kom!!!!
November 1st, 2010 | couples,Family,Shoots | Subcribe to RSS
Sjoe! Al weer ‘n heeeeeeerlike middag! Tertius en Annél is al teen die tyd ‘n mamma en pappa en is soooo nuuskierig om te sien hoe die kleinding lyk! Net jammer hulle woon nie in die Kaap nie! Annél moes afkom vir werk en toe maak hulle dit sommer ‘n mini-vakansie so voor hulle oornag in ‘n gesin verander het.
Geniet die fotos baie Tertius en Annél!
October 10th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Miskien moet ek net vrede maak dat families my bless. Ek is mal oor verhoudinge en die manier waarop ‘n familie werk fascinate my net! Die Loubser gesin is familie van my goeie vriendin en soms assistant, Mariette. Sy het my al so baie van die fam vertel en hoe lief sy hulle het, ek kon nie anders as om opgewonde te wees oor die shoot nie. Daar gekom, was ek nie vir een oomblik terleugestel nie. Om dit op te som, na die shoot het ons almal om die kaggel in die sitkamer gesit, met boeretroos en vars beskuit. Wow. Weereens ‘n HUGE voorreg om so in mense se spasie toegelaat te word. Net nog ‘n lekkerte van my werk. Geniet dit julle!
September 24th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ek kon deur die mooie Overberg ry en my hart was sommer weer ekstra kalm. Dis ‘n mooi tyd van die jaar vir die streek en tussen my en Liesel het ons al so baie eposse gestuur dit het gevoel ek moes haar al ken teen die tyd. Daar aangekom kon ek nie anders as om tuis te voel nie. Nie net het die plaashuis se houtvloere, die oupa-staanklok, groot tuin, horkie-vensters, die ou plaasmotor-merc en diere my aan my eie kleintyd laat dink nie, maar ek is dadelik ge-drukkie-groet deur die oulikste dogtertjie, Nina, gevolg deur haar ma, Liesel. Die manne het in die koffie gesit en koffie drink. (Of altans Jan en ‘n vriend.) Jan Malan het op die kombuis se toonbank soet sy afgeskilde nartjie geeet.
Ek kry nie sooveel geleendheid om tyd te spandeer in ‘n familie opset nie en ek kon my verkyk na die interaksie van ouers en kinders, kinders met mekaar, ouers met mekaar oor die kinders, ouers met die kinders oor die diere ens ens ens. Hierdie 2 kinders het soveel vrymoedigheid om hulle harte te spreek, dat ek net daar en dan nog ‘n stukkie gesien het van hoe ‘n familie kan werk. Dit was great om dit te kon sien en beleef. Dankie Jan en Liesel! Ek het dit so geniet en tonne geleer!
September 10th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
This family blesses me time and again.
Its good spending time with them and you learn something about what a family should look like. And with that i do not mean this family’s super dooper looks!
When Benjamin was still in Theresa’s tummy, we
did the first shoot. That was before i had my site and even before my “pre-site!” The 2nd shoot was that of Benjamin when he was a baby. I LOVED that shoot! Click HERE to see.
And now Benjamin is a beautiful boy and his sister is on the way. It’s so exciting and I can’t wait to meet her!
Fourie fam, you have a super special place in my heart! Blessings!
September 2nd, 2010 | Family,Photo of the week,Uncategorized | Subcribe to RSS
June 24th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ek is so opgewonde om hierdie post met julle te deel. My eerste (betaalde) shoot vir ‘n magazine- vir SARIE! Is so lekker dat daar altyd nuwe goed op die horison is. Hou die lewe so lekker interessant!!!
Die shoot was van Alta Joubert en haar opeet-oulike-en-mooi-kinders. Alta is beter bekend as een van die energieke dames van Lollos. As jy jong kinders het en nog nie van Lollos gehoor het nie, stel ek voor jy gaan sommer nou na hulle webwerf toe om bietjie meer te leer. Sarie het ook op hulle webwerf ‘n link gesit: Sarie Link
Teen die tyd wat die shoot verby was en ons alles opgepak het, hoor ek hoe verskoon Alta haarself om “die gemors op die TV” te gaan afskakel wat haar kinders gesit en kyk het. Dis vir my AMAZING om te weet dat Alta omgee oor wat haar kinders kyk, want dit beteken net een ding; sy lewer nie “gemors” aan ander mammas se kinders nie.
Dankie aan Danny Toüa (die stilleerder) wat my so baie gehelp het met hierdie eerste shoot! Ek hoop dis die begin van nog vele ander lekkertes.
Geniet julle!
May 6th, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Danny & Garitha het Michai & Danny aangeneem om hulle seuns te wees.Die twee is reeds al so tuis met hulle mamma en pappa. Maar geen wonder. Ek het het nog nooit vir Danny en Garitha ontmoet nie, maar toe ek by hulle huis instap, kon ek die warm gevoel van liefde en aanvaarding voel. Vir die eerste 10min het ek myself net bekyk aan hierdie 2 kleine lyfies. So perfek. So reg om te groei, te leef, te leer en te blom. Dit was vir my ‘n heerlike ondervinding, dankie Danny & Garitha!
May 3rd, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Ek doen nou 2 jaar voltyds fotografie en dis die eerste keer wat ek die voorreg het om ‘n familie die 3de keer af te neem! Die eerste keer was Günther nog ‘n baba, die 2de keer met sy 1ste verjaarsdag en nou kon my oe nie glo toe ek sien hoe baie hy al gegroei het nie! Wow! ‘n Ware seuntjie met lewenslus en die wil om te ervaar, te doen en te ontdek. Limmie het laggend gese dis nie lekker om vir my te sien nie, want dan weet hy hy moet geld uitgee. Maar, na ek saam met hom gestem het dat koffie anders proe as jy eers die melk bygooi, is ek weer ten volle welkom geheet in die Van Tonder huishouding. Ek en Ellena, het soos die vorige jaar na die shoot, lang fotografie stories gesels. Sy self het intussen begin fotos neem en sy is ongelooflik talentvol! Gaan loer haar werk hier op haar Facebook Page.
Hier is die middag se fotos, geniet dit saam met my!
April 23rd, 2010 | couples,Family,Shoots | Subcribe to RSS
There is a way in which Meg and Micheal look at each other that I love. It shows not only love, but also respect. Meg had all these awesome ideas for the shoot…and then i found out that she is an photographer too! No wonder! Thanks Meg and Michael, I had a great afternoon with the 2 of you!
April 19th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Ek moet eerlik se dat ek nogal bietjie gestress toe ek hoor daar is 9 lede in die fam wat afgeneem moes word. Ek was so pleasantly surprised oor hoe maklik dit was met al die hierdie familie! Hulle het so lekker saam gewerk en fun gehad.So dankie julle! Geniet die fotos en mag dit julle herinner van die goeie tye wanneer julle weer almal na julle eie huise en lande terugkeer.
March 31st, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Maryke, Henry, William en Richard het die heerlikste fun-familie dag gehad en ek was gelukkig genoeg om dit te kan afneem! Maryke werk vir Sarie tydskrif se website afdeling en Henry is ook ‘n besige besigheidsman. Selfs al moes hy weer na die shoot gaan werk, het hulle tyd gemaak vir die fam. Awesome ne!? Read More »
>
March 9th, 2010 | couples,Family,Shoots | Subcribe to RSS
Kristen (see her super dooper photography work here) emailed on the Thursday, asking if i would be able to do a pregnancy shoot for her and her husband, but that it needed to be done on the Thursday or Friday, since they are leaving for Holland again the Sunday. It happened that the shoot i had the Friday got postponed so I was able to meet them in Camps Bay for their shoot! Kristen is from Canada, David from USA and they live in Holland. I guess it did not really come as a surprise when she told me that she met David while traveling. It was awesome spending the afternoon with these two (and a half.) Kristen’s awesome outfit did so much for the shoot and I loved shooting in Camps Bay, since I have never done a shoot there before. Kristen and David, enjoy the photos and please keep me up to date with the name for your baby! Blessings!
(Oh, and before I forget! It was so weird! I have never met them before, they were only still in SA 2 days after the shoot, I have never been in Riebeek Wes before, but where would i run into kristen and David on Saturday just before i start shooting a wedding? In Riebeek Wes! CrAzY! Maybe I run into you again next year, hopefully at the WPPI where we both so desperately want to go!)






























