My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 28th, 2017 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

April 12th, 2016 | Family,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

Dit was ‘n heerlike middag saam met die De Wet gesin in Bonnievale en ‘n voorreg om die balans tussen liefde, respek, dissipline en vryheid te sien uitspeel tussen die gesinslede.

So baie dankie julle! Geniet julle kikies. (:

“Trompie en die boksombende”  aanhangers:
HvZylFam-lizellelotter-1

 

Read More »

March 3rd, 2016 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

Die 2 is MAL oor mekaar. Dit was vir my so lekker om die middag saam met julle te spandeer en te sien hulle is nog net so erg oor mekaar as op hulle troudag in 2010. Soene en saam lag is volop! Dankie Liesl en Abri. Mag julle gesin altyd aan vreugde en baie lag geken word.

Geniet julle kiekies! xxx

 

lieslDuToitPregnancy-lizellelotter-1

Location: Kirstenbosch Gardens, Cape Town

Read More »

December 22nd, 2015 | couples,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

Hierdie 2 spesiale mense skud vere reg vir die volgende seisoen in hulle lewens! Met ‘n seuntjie op pad, het ons die deel in ‘n bos in Stellenbosch vir hulle vas gevang. Dankie Emil en Tarryn! Ek onthou altyd net weer hoekom dit so lekker is om julle af te neem. Baie blessings vir julle en geniet julle foto’s. xxx

 

 

Read More »

September 14th, 2015 | couples,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 

Wat ‘n voorreg om julle 2 te kon afneem Louis en Cindy-Joy!

Ek is opgewonde saam met julle en dis heerlik om die liefde en opwinding in julle oe te sien.

Mag julle laaste paar dae voor julle ‘n gesin word ook ekstra spesiaal wees en geniet julle kiekies!

 

 

Read More »

July 29th, 2015 | Pregnancy | Subcribe to RSS

This content is password protected. To view it please enter your password below:

Two weeks ago, when we did Gerrit and Ria’s pregnancy shoot, I could not believe how small Ria’s 31week tummy was! In actual fact, we kept on laughing about how small she is carrying and we tried many different angles to make her tummy look bigger or sometimes just visible in the images.

A couple of minutes ago, I went to Facebook to make sure I spell Gerrit’s name correct and low and behold – little Imelia is born already!

Ria’s status yesterday: “Imelia Jean Dyman is perfek gevorm deur God se hande! Vanoggend gebore op 33wekies, 1.9kg en 43cm. En alles lyk goed! Ons is so geseënd en so opgewonde oor haar. Dankie Here Jesus vir die groot groot voorreg om haar Mamma en Pappa te wees!”

So baie baie geluk Gerrit en Ria! Woooow! Ek is nou so opgewonde oor julle as gesin. Geniet julle fotos en dankie vir so ‘n lekker middag met die 2 van julle. xxx

 

 

Read More »

First I photographed Elmarie and Taige’s wedding..and now there is a mini Taige on his way! It was such a beautiful day and “Stellenbosch Autumn” worked so well for these 2 (and a half) in combination with their outfits.

Taige and Elmarie, soon you guys will be parents!! Baie blessings vir julle en die nuwe seisoen, it was great seeing you again. xxx

 

 

Read More »

April 17th, 2015 | Family,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

I love witnessing this family grow! Petrus het in die oulikste seuntjie ontpop…en mamma het ook intussen “ontpop” met die 2de baba van die gesin. (Hier is hy wel nog in haar magie :))

Geniet Petrus en Lizka en ek sien so uit na ons volgende shoot – sowaar dan met ‘n fam-of-4! <3

 

 

 

Read More »

December 4th, 2014 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 Wat ‘n lekkerte om die opwinding van ‘n eerstelings te kan vasvang! Johan werk op die mooie Delheim, wat toe ook ons “shoot location” geword het. Intussen is kleine Jordan gebore en hy is te pragtig.

Baie geluk Johan en Rozanne. Julle belangrikste titels vir nou: Mamma en Pappa. (: Baie seeninge vir julle as ‘n familie en dankie vir ‘n heeeeerlike middag saam met julle!

 


 

Read More »

November 20th, 2014 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 

First it was their engagement session, then their wedding…and now the start of their family! Dis vir my soooo opwindend om hierdie pad saam met Rudi en Natalie in foto’s te stap. Ek is steeds mal oor Rudi se sin van humor en met hoeveel liefde Natalie na Rudi kyk.

Baie blessings met julle wat nou ‘n familie is! Hunterjie is sommer reeds een geseende klong. (:

 

 

Read More »

July 26th, 2014 | Family,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 My friend Elmarie can have her little girl any moment now! I’m living with her and her husband while I’m in the USA and we decided to do a little themed shoot for her and Jett <3

Thank you so much for being such awesome friends, housemates and models!

Read More »

May 30th, 2014 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

I caught myself smiling numerous times while editing these! WHAT fun parents are these 2 going to be?

Dis altyd so lekker om julle te sien. Baie blessings vir al die “nuwes” in julle lewens!  xxx

(PS: Still absolutely LOVE their wedding!)

 

 

Read More »

 

 Waiting for Kaeleb:

 

Let me just start by saying it’s an AMAZING feeling to be back after a 6 month break/sabbatical! As I said on my Facebook Page:

“Partykeer voel jou hart te vol om alles binne te hou. Vanaand loop my hart oor met die wete dat God VIR my is. Ek is sooo dankbaar vir die laaste 6 maande wat op soveel vlakke goed was vir my. Ek is dankbaar vir vir die mense om my en daar leef n opwinding in my hart oor die toekoms. Verseker vir my fotografie…maar ook vir “Lizelle.” Dankie Here vir die laaste 5jaar van besigheid, leer en groei. Eks reg vir die volgende jare, seisoene en lesse wat U in stoor het.” (:

During the 6 months I had the time and privilege to visit some of the people I love. Like these 2 who moved to Secunda! (If you are in Secunda, or planning on working there for a year or 2 and need a place to slot in, feel free to join Secunda Shofar, where Werner is a pastor.) Juné was 6 months pregnant here so we couldn’t not have a shoot. River, the gentle giant Great Dane, was such a fun “extra!”

Dankie Werner en Juné! Altyd so lekker om saam met julle te kuier…en om julle af te neem!!! Ek is opgewonde oor Kaeleb, julle gesin en hierdie kinders wat uit ‘n nuwe generasie gebore word, wat Jesus liefhet en God vrees.

 

Read More »

This was a totally unplanned shoot! I was visiting my brother and his family in Lutzville for Markus’s 2nd birthday. What a privilege! Together with friends, we drove to Fryer’s Cove in Doring Bay to do a wine tasting. I could not not take photos! (The wine tasting was not Markus’s party by the way-hehee) Frayer’s Cove is one fascinating location and the mist that covered the ocean made it magical.

Naomie was 8 months pregnant here and I still can’t get over it how BEAUTIFUL she is!!! As such an amazing wife, mother, friend and pregnant lady. Little Markus stole my heart and as I said before, I am definitely going to be a grandma with a photo album in my handbag. I have to stop myself from showing the whole world every single image I take of him, and it’s not even my child! My brother….I cannot help but to love him to bits. (Even if he wears crocs.) He is gentle, caring, friendly, energetic and has the biggest, softest heart.

You are on amazing family, whom I look up to. Your love for God, each other and your children shines through. I cannot wait to meet little Niena and continue to tell her that I’m her favourite auntie!

We are waiting patiently on Niena’s arrival, that can literally be any day now.

 

 

Read More »

April 10th, 2013 | Other,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

Two AWESOME and CARING people  will become their own family soon …and I love it!

We spend the afternoon photographing on the farm where I live and the “tea” after the shoot turned into a late night “kuier” with very unplanned egg and toast for supper.

Dankie vir ‘n heerlike shoot en kuier Conrad en Esti en ek bid julle baie lekkertes en blessings levitra prescribing toe met julle baba wat oppad is. (Ek nou nogal self nuuskierig of dit ‘n seuntjie of dogtertjie is! Time will tell né.)

xxx

 

 

Read More »

 

 

I looooved every minute of this shoot!

…and i remembered why i loved their wedding so much 4 years ago. (See their wedding images HERE.)

Annemie en Mitch, dis sooooo lekker om julle 2 af te neem! Julle idees is oneindig, julle is net so lief vir mekaar en dit was heerlik om julle weer te sien. Geniet julle kiekies! xxx

Read More »

March 5th, 2013 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

This was a very impronto shoot. I actually just went to visit my (pregnant) friend and her family a couple of months ago and the light was just so beautiful I had to take a few images.

Little Kathryn will be born later this week and I am sooo excited for Johanna and Donovan…and of course Ethan, now 10yrs. (I was at Ethan’s first birthday party!!!)

Dankie dat ek altyd so lekker saam julle kan kuier…en sommer net myself kan wees. Julle is waardevolle maters en ek sien uit om saam Kathryn ook te kuier:

 

 

 

Read More »

February 28th, 2013 | Family,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

 

Back in 2009 i photographed Laura and Neil’s wedding. Little did i know first the Trash the Dress (Part I and Part II) and now the family photo’s would follow! Especially since they are living in the USA. I LOOOOVE documenting peoples lives. Thanks Neil and Laura for trusting me with your special times.

Enjoy your all black-and-white post!

 

 

Read More »