My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 30th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n wonderlike Overbergse fees! Chris-Marié en ek was albei in Caledon op skool en hoe lekker is dit om haar smile so groot te sien! Die dag was vol liefde, vrede, smiles…en Pizzzzza!

Dankie dat ek julle dag en liefde vir mekaar kon sien en vasvang. Geniet julle foto’s!!! <3

Read More »

April 26th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

 

What a joy to photograph these 2! José’s family came all the way from Portugal to celebrate with the South Africans and what a day it was. Laughter, beauty, joy, good food, family + friends! Thank you SO much Alecia + José that I could document your wedding. (And laugh with you!) Blessings for your marriage and enjoy the memories of your day. <3

Read More »

April 10th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Joy, peace, faith, love. Words you often hear at weddings. And then, sometimes you can FEEL them in the atmosphere and SEE them with your own eyes. Like at this very special wedding of Willie and Hannah.

Thank you Willie + Hannah. What a joy to document so much beauty in one day. Thank you for honoring God, your parents and respecting each other. Enjoy your images and memories of an unforgettable day!

Read More »

April 4th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

These 2, together with friends from all over the world, celebrated their love, surrounded by Simonsberg + the Drakenstein mountains. What a sight!

Thank you Kamila and Rory! It was such a privilege to document your day!!!! <3

Read More »

February 14th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

WHAT a wedding! It had such an array of emotions: happy tears, memory tears, laughter, friends cheering them on, supportive family and a couple with so much love and respect for each other. DANKIE Jacques en Natalie! Julle is troopers en so lekker om julle mooi harte vir dies om julle te sien. GENIET julle foto’s!

Read More »

February 1st, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n voorreg om ‘n mede Ovie en haar man se spesiale dag te kon afneem! Ons het al 4 seisoene in een dag gehad en heelwat van die paartjie se oorspronklike idees is op die dag van die troue verander om by die weer aan te pas. Die mooi ding … hulle was net opgewonde om te trou en het nie toegelaat dat dit hul tyd minder spesiaal maak nie.

Mense het van ver gekom om die feestelike dag by te woon en terwyl Ouma die dansbaan warm gehou het, het vriende en familie heerlik tot laatnag met geliefdes gekuier en opgevang.

Dankie Thys en Liezl dat ek daar kon wees, saam met julle kon lag, die dag kon beleef en vasvang. Julle is spesiaal vir my! Geniet julle troudag-herinneringe in fotovorm…

 

 

Read More »

November 24th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Intimate, mid-week, backyard, barefoot celebration at it’s BEST! (Furry friends and all.) Thank you SO MUCH Anja and Jonathan that I could see, capture and experience your gentle and honest approach to your wedding day. Enjoy your images!!!

Read More »

November 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

‘n Paar maande terug was ek bevoorreg genoeg om te sien hoe dié 2 ontmoet. Ons was by ‘n filmfees, Karoo Ranching – sy was ‘n ruiter+model…en ek ‘n fotograaf. En die cowboy? Dis nou Johan. Ons het die een aand laat nog geshoot- sien dit gou: Aand. Sterre. ‘n Bergplato. Cowboys en -girls. ‘n Vuurtjie en braaivleis. Perde wat rustig rondstaan. Sterre en blikbeker koffie. Claudia en Johan het laataand met die perde terug gery en teen die tyd wat sy in haar bedjie langs myne ingekuip het in die kamer waar baie van ons dames geslaap het – kon ek haar ogies sien blink…selfs met die lig af. Maar meer nog – ek het geweet hulle harte het connect.

Sy is bitter famous en ‘n uitblink kunstenaar….maar sy is opreg. Sy is lief vir die Here en het haar man so met haar Pa se goedkeuring gesoek. Johan het die “catch of a lady” raakgesien. Heel moontlik met sy ogies (want sy is pragtig) maar ook met sy gees.

Die verlowing het vinnig gekom, die troue amper nog vinniger. Maar hier is die 2. Hulle is lief vir God, mekaar en hulle mense. Dankie dat ek kon deel in julle storie Claudia en Johan. Ek is opgewonde saam met julle oor julle huwelik en waarvoor julle staan.

Geniet die herinneringe van die dag! Baie liefde. xxx

Read More »

November 3rd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n fees van ‘n dag! Die pot het sy deksel gevind :) en wat ‘n lekkerte om dit te kon sien en beleef.

DANKIE dat julle mekaar, God en dies om julle so lief het en dat ek julle dag kon afneem! GENIET julle memories:

Read More »

August 29th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n onvergeetelike dag! Tanya was een van die rustigste buide ooit – reg om hulle troudag ten volle te geniet. Jan se oë het gestraal en in sy eie woorde “kan hulle mekaar nie uitlos nie.” Dié twee hou regtig baie van mekaar!

Dis só lekker en spesiaal vir my om te kon sien hoe julle mnr en mev raak, Jan en Tanya! Ons is immers nou baie verlangs aangetroude familie. <3
Lekker kyk en “herleef!”

Read More »

August 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Soms wil my hart bars van opwinding van 2 mense wat trou. Lizel en Wille, WAT ‘n voorreg om die begin van julle huwelik te kon sien, beleef en vasvang. En dankie tog daar is ander skrywers wat beter doen as ek met die vasvang woorde:

…bestow on them a crown of beauty instead of ashes,
the oil of joy instead of mourning,
and a garment of praise instead of a spirit of despair.
They will be called oaks of righteousness,
a planting of the Lord for the display of his splendor.

Isaiah 61:3

Read More »

July 22nd, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

As jy die 2 leer ken, kan jy nie help dat hulle in jou hart klim nie! Laurita en Anru, SO baie-baie dankie dat ek julle huweliksfees kon vasvang. Dankie dat julle lief is vir God, mekaar en julle mense. Geniet julle foto’s en meer nog, die memories van julle onvergetelike dag!

xxx

Read More »

May 30th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Prettige mense + besonderse lig + tip top troupakkies + ‘n spoggerige venue + mooi harte + warm liefde + voete-wil-dans musiek = Dewald en Maryke se troue!

Mense, julle en julle dag was so ‘n fees. Wat ‘n voorreg om dit te kon vasvang! <3 <3 <3

Read More »

May 19th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Die 2 se liefde vir mekaar skyn sterker as Sutherland se sterre; hulle ogies het letterlik galaxies vir mekaar…en dis MOOI om te sien!!! Dit was so heerlik om julle te ontmoet Uhan en Reze. Julle is lekker mense en ek is opgewonde oor julle en jul huwelik. Geniet julle foto’s en mag dit al die goeie herinneringe terugbring! xxx

Read More »

May 10th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

En dan soms ontmoet jy mense wat net hulself is en dis SO spesiaal om te sien, ervaar en te kan vasvang. Haydn en Helene, julle is soos ‘n vars briesie! Dankie dat ek julle dag kon vasvang met al sy lekkertes, lag en “julle-wees.” Geniet julle foto’s!

 

Read More »

April 28th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Mooiste mense met die mooiste harte!

Dankie Jandré en Anke, om te kon deel in julle dag was ‘n voorreg – om julle liefde vir Jesus en julle mense te sien was ekstra spesiaal. Geniet julle foto’s! <3

 

Read More »

April 14th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

…with the sound of LAUGHTER!!!!  Soveel vreude, soveel liefde, soveel “ons doen nie moeilik nie.”

Julle is so ‘n mooi span Tania en Nicholas. Dit was net ‘n fees om julle dag te kon vasvang en ek is so opgewonde oor julle 2 se toekoms so saam met God. Heerlik kyk, onthou en beleef!

 

Read More »

April 1st, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

This was one over the top HOT day, but what I saw brewing was beautiful: respect, love, contentment and 2 people adoring each other. What a joy to witness it!

Enjoy the photo-memories Ricky and Clare! It was a beautiful day that started your marriage. Julle 2 is awesome!

 

Read More »

March 16th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Devon Valley and its winelands were filled with laughter on the day Matthias and Engela got married. Friends and family came from far (and not so far) to truly celebrate the marriage of these 2 beautiful people. I wish I can describe the feeling in my heart when I think back on their wedding. The air was thick with gratitude, beauty and joy – they are 2 special people and they certainly attract like-hearted people.

Dankie Engela en Matthias. It was such a privilege to document your day!!!

engelaTroue2016-lizellelotter-1

 

Read More »

March 16th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

These 2 love their people and it was so special to see them interact with friends and family. There were SO many special, funny, memorable and beautiful moments in the wedding of Andres and Emma! Thank you guys for allowing me to capture that – enjoy your images..!

EmmaAndrewTroue-lizellelotter-1

 

Read More »