July 13th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ok it’s final; I have the best clients EVER. Heathyr and Simon loves laughing, wispering jokes in each others ears…and taking their dog to their wedding. (:
I met Heathyr a while ag
o when she assisted me at few weddings. She herself is a wedding photographer so make sure to go to her blog to see her beautiful work!!!!!
Thank you Simon and Heathyr for trusting me so much to shoot your wedding photos. It truly was a very special day. I pray for maaaaany blessing for your future together. Keep laughing!
xxx
July 2nd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
June 29th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
This “backyard” reception has taken the meaning to a whole new level. When i met Chris and Mila at Mila’s parents’ home just outside Franschhoek, my jaw just dropped. On that day the sun was shining and the feel was completely different. The morning
of the wedding itself, it was raaaaaaining but the lighting we got in the couple shoot was just phonominal. Not something a “good-weather-day” could offer.
They got married in a tiny chapel on Solms Delta Farm, not too far from where the reception was held. The “tents” were put up in the backyard, next to mila’s parents’ house. These are so many aspects of the wedding i loved: The guesthouse mila got dressed in, the bridal party, the outfits, the lighting, the location, the decor (BEAUTIFUL), Chris and Mila’s respect for each other.
Thank you soooo much Chris and Mila! Enjoy!
June 22nd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek wens so ek kon nou die eerste foto van my en Mariné vir julle wys. Ek dink ons was in SubA of SubB en Mariné het partytjie gehou waar ons ons mammas se klere aangetrek het. As Mariné dalk die foto kan opspoor, sal ek dit post. Dit was vet pret! Ov
ersized skoene en 80′s klere, handsakke en rooi wange en lippe.
Daarna was daar nog kuiers op ons plaas en vele ekstra Duitse klasse vir my by hulle huis. Sy is een van die mense met die meeste geduld wat ek in my lewe al gesien het. Sy was juis weer besig om iets vir my te verduidelik toe die Twin Towers geval het. Ons was in matriek en eks seker sy het weer alles vanaf St.7 se werk verduidelik, sodat sy seker is ek verstaan mooi. Hier is ons Duitse klas:
Maar hierdie dag was sy ‘n bruid. ‘n Pragtige een. Sy is een van daardie mense wat altyd ‘n twinkle in haar oog het, maar hierdie dag was dit net nog meer sigbaar. En veral as sy vir Len kyk.
Mariné en Len, dit was vir ‘n huge voorreg om die dag met julle te kon deel. Nie eers die reën en veranderende planne kon julle bietjie negatief maak nie. Mag die res van julle lewens so wees. Geniet julle kiekies!!!
June 18th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Andries en Christine…thank you-thank you-thank you that i could have been a part of your day. Your gentleness and love for each other combined with your excitement for the day was magical.
Best price levitracenter;”>Ek hoop die images bless julle sommer! xxx
June 11th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek het Hendro en Lu-Anne op ‘n koue en reënerige dag ontmoet, net voor hulle troue en as ek een iets van dit kan onthou, is hoe baie ons gelag het! Toe is hulle troudag…en dit was niks anders nie en dit was heerlik! E
k was MAL oor die herfskleurige decor en wat ‘n treat toe Lu-Anne die dansbaan open met ‘n ander rok?
Dankie Hendro en Lu-Anne! Julle was tops! Geniet, lekker kyk en mag julle sommer weer bietjie lag ook. (:
May 28th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Die hele dag het so ‘n sagte gevoel aan gehad. Alriëtte het nie ophou smile (of straal) nie. Niaan kon nie wag om vir Alriëtte in die isle af te sien stap nie. Was self maar moeilik om hom te sien sonder ‘n smile.
Alriëtte se familie het gewoon op Groenrivier en haar oupa het jare terug die skuur reggemaak vir haar tannie se troue, wat toe die eerste op die plaas was. Dis vir my so awesome dat Alriëtte-hulle ook daar kon trou. Oupa is ongelukkig nie meer hier om dit saam te kon beleef nie, maar ek is seker hy sou met ‘n brieë bors daar gesit het.
Niaan en Alriette, dit was vir my soooo lekker om by julle troue te kon wees. Baie blessings vir julle huwelik en alles wat julle daar in Oudtshoorn aanpak!
May 21st, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Jaco en Marilize straal. As jy vir hulle kyk weet jy hulle het mekaar sommer baie lief. Hulle is sag, maar vol engergie en jy kan sien hoe hulle vir hulle vriende en familie omgee. Dit was heerlik om dit dag saam met hulle te kon deurbring. Een van my (vele) favourite foto’s van die dag is Jaco se gesig toe hy vir Marilize sien…
GENIET julle kiekies Jaco en Marilize! Julle is awesome!
May 2nd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ag man, waar begin ek met Veronique en Gerhard? Hulle was so opgewonde dit was sommer bitterlik aansteeklik! Hulle
dag was pragtig in vele opsigte. Van die aantrek, hoe hulle vir mekaar kyk tot by die lekker saam dans en kuier. Maar eintlik wil ek dit nie spoil met my woorde nie. Ek het sommer lekker baie foto’s gepost. (:
Beide ek en Jaco le Roux was fotograwe by hulle troue. Was heerlik om in ‘n span met hom te werk! Maak ook seker om na Veronique se werk te gaan kyk! Sy is ook ‘n fotograaf, maar vir nou, was dit haar beurt om met HAAR prins te trou.
Dankie Gerhard en Veronique dat julle 2 so awesome was! Ek was nog nooit so hartlik dankie gese by ‘n troue nie. Ek dra dit saam in my hartjie. GENIETTTTTTT julle foto’s!
April 25th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Laura and Nic had such a special day. It was great to see how much they value their friends and family!
Their wedding was held at Morgansvlei and Laura’s dress totally stole my heart! Thanks Laura and Nic! It was awesome documenting your wedding day!
April 20th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek ken vir Loudina al ‘n hele paar jaar. Sy en my broer het wilde waters aangedurf toe hulle saam met ‘n eienaar van ‘n seilboot van die kus van USA tot iewers in Europa gevaar het. Sy is een van daardie mense vir jou inspireer om soms goed “sommer net” te doen…want mens kan. (En eendag gaan sy nog vir my ‘n cello les gee, want ek dink my hart en die insturment se snare is een en dieselfde.)
Arjan en Loudina se troue was nes hulle as couple. Hulle het sommer ‘n buite piekniek en ‘n “binne onthaal” gehad. Hulle het voor en na die diens fotos geneem. Hulle het lekker baie gelag. En Loudina het sommer self haar rok gemaak…want hulle kan!
En dit was heerlik! Dankie Arjan en Loudina. Julle is ‘n awesome couple en ek sien nog uit na lekker kuiers. GENIET julle kiekies!
April 19th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Ek geniet dit so om te sien hoe elke couple hulle unieke “flavour” het! Hank en Twané is so n gentle en caring couple. Twané was die hele dag vol smiles en Henk het sommer net gelukkig gelyk om aan Twané se sy te wees.
Dankie Henk en Twané, julle laat elke persoon met wie julle deal spesiaal voel, dankie daarvoor. Hoop julle geniet julle post sommer BAAAAIE:
April 12th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Judith and Bart is such a unique couple. They made their wedding totally their own and enjoyed it with friends and family – all from abroad! It was awesome spending time with them and there was so much laughter at this
wedding, I’m sure each and every guest had a ball of a time.
Judith and Bart, it was so awesome to see how you enjoy each others company. I loved shooting you wedding! Hope these images bring back all the good SA memories!
March 27th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Sjoeweeeeee! Hierdie was weer een groot fees van begin tot einde! Jay-Cee en Chani is gaande oor mekaar en mekaar se geselskap. Ek het paar keer my kepabel gelag vir die 2. Chani se rok was vir my ongelooflik mooi en in kombinasie met haar lang swart hare het sy maar net te mooi gelyk!
Hulle onthaal is in Hertex Bellville se coffee shop, Treat gehou, ‘n eerste vir die fabric store/coffee shop! Jay-Cee en Chani het net die mense heel naaste aan hulle genooi. Die kos en decor is eenvoudig, maar stylvol gehou en dit was alles sooooo lekker en ontspanne.
Dankie Jay-Cee en Chani vir so ‘n lekker dag waarin ek kon deel. Hoop julle love julle kiekies so baie soos ek daarvan gehou het om julle af te neem!!!
March 13th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Carinus en Eljo is soos ‘n hand en ‘n handskoen. Soos die karoo en ‘n windpomp. Soos Sushi en soya sous. Mens kon dit sommer al in hulle verlowingsfoto’s sien.
Nou is hulle mnr en mev. (-:
Baie geluk julle 2! Hoop julle geniet julle foto’s net so baie soos ek dit geniet het om dit te neem!!!
March 2nd, 2012 | Shoots,Trash the dress,Weddings | Subcribe to RSS
I cannot really remember exactly how we decided on this, but i was sooooo keen on doing it!
Natalie and Ruhan
February 29th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Mensig die wind het gewaai! Maar dis nie wat mens sal onthou van die dag nie. Ek is nie eintlik seker waar om te begin nie.
Die mooi bruid…of die gesellige groep gaste…natalie se
rok…Ruhan se speech…die manier wat hy haar vashou…die sushi? Alles was deel van dit. Ruhan en Natalie, ek weet julle is al weer terug in die koue Frankryk. Ek hoop julle het ‘n feeeees van ‘n tyd soos julle deur die kiekies gaan. Dit was regtig ‘n bitter spesiale dag saam met die mense wie julle lief-het.
GENIET!!!
(Keep your eyes pealed for the next blog post..there is a little surprise waiting..!)
February 23rd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
It was so much fun documenting this day! Oliver and Erika are super relaxed and it looks like they are best friends. They know each other from a very young age… Their story in a nutshell according to Erika:
Thanks Oliver and Erika for being so awesome! I hope you LOVE your images and get to relive the day!!!
February 14th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Soms wens ek kan beter met woorde verduidelik wat ek voel in my hart. Soos met Nielbert en Tharisa se troue. Ek wil vir julle verduidelik hoekom dit so lekker was. Hoekom dit vir my so mooi was. Maar, my woorde voel r
egtig min en of dit die troue gaan skade aandoen. So back to lizelle-language…photos!
Geniet Nielbert en Tharisa. Was regtig vir my so lekker met julle 2.
February 14th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Viljoen en Chris-Marie, julle dag was een groot fees van begin tot einde. Julle is so ‘n “inspirational couple” en mens kan nie mis dat julle mekaar en God net sooo lief het nie. Dis lekker om tyd met julle te spandeer
en ek kan net sien hoe julle mense se lewens sal aanraak, net deur wie julle is. Julle het aan die kleinste fynste detail gedink vir die dag maar steeds dit so baie geniet. Dankie! Was vir my so lekker om daar te kon wees en ek kon sien julle gaste geniet dit net so. Geniet julle foto’s!

































