My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 23rd, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Hulle woon eintlik ver oor die waters, maar hulle het hul mense en SA se son en landskappe kom geniet. So lekker om julle te kon ontmoet, Charl en Corneli. Julle seuntjie is so ‘n plesier om af te neem. Geniet julle foto’s!

let me know what you think

  • Corneli
    November 23rd, 20172:41 pm

    Lizelle!
    Welgedaan op nóg n pragtige resultaat. Jou mooi en warm persoonlikheid het hierdie fotosessie soveel pret gemaak. Dankie vir ons mooi herinneringe. Die heerlike koppie koffie en die lekker gesels na die tyd het ons soos ou vriende laat voel.
    Alles wat mooi en innig is vir jou en ek hoop ons paaie kruis weer!