My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

November 13th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Crystal en Charl – Wat ‘n voorreg om julle troue te kon afneem! Dis so lekker om julle te kan ken en die groot dag te kon deel. Ek was sommer opgewonde vir julle part toe ek sien ek kan julle volgende blog. Ek hoop julle herleef al die lekker van julle troudag soos julle hier deurgaan. Net blessings vir julle pad vorentoe!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Something blue: ‘n Hartjie genip uit haar paps se troudag-das. Dit bitter specail:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

&nbsp Tramadol;

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Guess what song played!? (:

 

 

 

Delsma’s legend dog. Hier is my suster Annelle, wat ‘n gas by die troue was. Sy is versot op die hond!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Venue: Delsma Farm

Dress: ALANA: made with love

Hair and makeup: Erané Groenewald: eranegroenewald@yahoo.com

Where bride got dressed: Vintage Dream

DJ: DJ Chopper

Where we took the bridal party photo’s: The Victorian Cow: thevictoriancow@gmail.com

Assistant: Nicole Rich

 

 

let me know what you think

  • Liezel
    November 13th, 20127:28 pm

    ek dag by myself, bederf jouself so bietjie en gaan kyk op Lizelle se website na mooi fotos. wat ‘n lekker surprise om te sien hier is ‘n nuwe post!!! :-)) beautiful as usual! LOVE haar rok!!

  • Mandi
    November 13th, 20128:21 pm

    Ag lizellie- dis so mooi.jy weet ook net hoe om die mooiste oomblikke vas te vang. En cryssie en charl- julle lyk pragtig! Shoe was so mooi troue!!

  • crystal & charl
    November 13th, 20129:22 pm

    Wat kan ek se: Perfekte weer…die reen druppels het opgehou net toe en in die kerk moes instap. Perfekte venue…wat meer kon ons vra. Perfekte DJ: Chopper JY IS AMAZING!
    meer as perfek groomsmen en bridesmaids wat alles vir ons so maklik gemaak het. PERFEKTE fotograaf- Zellie jy weet hoe ons oor jou voel- van ons e-shoot tot die troue en daarna is jy enige bruid se droom. My Familie en moeder…WOW WOW WOW!! ALANA wat die rok gemaak het…daar is nie woorde nie!! die PERFEKTE bruidegom…Charl jy is my droom man en enige verloofde se droom…nou is jy my man en ek kyk deur die fotos en dink: ek is die gelukkigste meisie wat nog ooit by die aisle kon afstap. Dankie aan almal wat ons dag beter gemaak het as wat ons ooit gedink het ons verdien!!

  • Fran
    November 14th, 20128:23 am

    Woweee -Dis ongelooflik mooi!! Awesome werk weereens Lizellie! Van Reenens julle lyk darem super hot!! Pragtig! xXx

  • Tania Calldo
    November 14th, 20128:30 am

    foto’s is soooo perfek, die oomblik en mense se persoonlikhede vasgevang, voel of mens hulle ken as jy by laaste foto kom! :) mooi mooi!

  • Wendy
    November 14th, 20128:33 am

    Gorgeous photos! Really capture how special the day was and how special Charl and Crystal made everyone feel! What a beautiful couple xx

  • Claire Conchar
    November 14th, 20129:21 am

    These photos are so precious and capture the amazingness that was Crys and Charl’s wedding! Ek huil sommer ;) congrats Mr and Mrs van Reenen! you two rock! big love xx

  • Kobus Tollig
    November 14th, 201210:16 am

    Goeie werk. Regtig mooi well done

  • Maré Rootman
    November 14th, 201210:23 am

    Soveel emosie, love dit, en check die beeste!

  • Karen
    November 14th, 201210:41 am

    Crystal en Charl – julle troue was pragtig. Julle het behoorlik gestraal! Ons voel geëerd dat julle by ons verloof geraak het.

    Lizzie – soos altyd is jy ‘n blink STER!

  • Erane
    November 14th, 201211:13 am

    Wow Wow Wow,
    Wat n voorreg om te kon deel maak aan hierdie spesiale dag! Crystal en Charl julle liefde is so spesiaal en ek is so ongelooflik bly vir julle!
    Lizelle, jy is net onbeskryflik in wat jy doen. Dis n voorreg om saam met jou my kreatiwiteit te kon deel, en ek kan nie wag om weer saam met jou te kan werk nie.
    Die fotos het werklik ge-capture wat daardie dag oor was. Die opgewondenheid, vreugde en net die sprankelende persoonlikheid in Crystal wys op elke kiekie, en die liefde tussen die tweekies is net so mooi opgeneem verewig en veraltyd!
    xoxox

  • Marina
    November 14th, 20121:05 pm

    Charl & Crystal – absoluut stunning! Die dekor was amazing; Crystal, jy het ongelooflik mooi gelyk in daardie rok! Baie geluk julle twee. Dit lyk asof dit hope pret was x

  • Annelle
    November 14th, 20125:06 pm

    cryssie!!! Jinne ma jy het dam rerig die ougatste gesiggie en ek sal dit altyd se! Sjoee julle fotos slaan my asem weg! Behalwe dat die fotograaf puik is :) was julle bitter hot smodels! Ek LOVE daai foto waar jy so kyk vir die krul in jou gesig, die special oomblik tussen Charl en mammabeer en NATUURLIK moet die laaste foto ge-canvas word!!! Wow, my hart borrel oor van blydskap vir julle 2 en dit was heerlik om deel te vorm van julle groot beloftedag! PS. ek het al probeer om die bestuurder van Delsma te oortuig om die woefter vir my te gee om saam te vat…… xxx

  • Natalie
    November 14th, 20127:04 pm

    be. lag. LIK!!!! jissie Cryssie, jy het ongelooflik mooi gelyk mater. En Charl biierlik handsome. dit was so lekker troue! gorgeous fotos Zellie, well done! xxx

  • Linda
    November 15th, 20128:59 am

    Drink ‘n lekker koffietjie vroeg oggend en besluit, gaan loer bietjie vir Lizelle se fotos.. en kyk net hier!! Wow, jy is goed!! Ek het hardop gelag vir jou sussie en die hond.. sy het diep gesprekke met daai woefie!

    Baie mooi!

  • Kasienka
    November 15th, 20129:00 am

    On-ge-freakin-looflik!!!! Daar is nie een boring of average foto nie!!! WOW!! Love you werk!!

  • Geraldine Cupido
    November 15th, 20129:12 am

    WOW, Onbeskryflik MOOI!!!!!!!!!

  • no 1 fan
    November 15th, 20129:08 pm

    ag zellie jy maak nogsteeds (die aan tipe) magtic met jou lens en vinger op die knoppie! hehe! jy vang so mooi die mooi en spesiaal vas! xx

  • Carmen Loots
    November 15th, 201211:38 pm

    What phenomenal photos!! Cryssie and Charl radiate love and these photos capture that beautifully. What a gorgeous couple..LOVE!!!!

  • Annemie Ratcliff
    November 17th, 201212:39 pm

    Die fotograaf se foto’s is unbelievable en so besonders kusnstig dis wow!!Natuurlik sonder die 2 mense sou dit anders wees.

    Crystal jou tema en troue was iets besonders en lyk asof dit uit ‘n trouboek kom en nie regtig gebeur het nie.

    Dit is so vreeslik besonders en die PERFEKTE couple. LOVE ,LAUGH and LIVE until the end of time…

  • Cat
    November 19th, 201212:07 pm

    die bruid lyk baie happy en content. ek hou hiervan. goeie oomblik-vaslegging.

  • yolande
    January 28th, 201311:59 am

    Dieselfde Venue, Dieselfde fotograaf! darm nie dieselfde man nie :) hiehie
    NOU KAN EK NIE WAG VIR MY FOTO’S NIE!!! Hierdie is stunning!!!

  • charl & chrystal | fie&feen
    February 27th, 20137:57 pm

    […] For more amazing photos, please visit Lizelle Lotter Photography. […]

  • […] and Charl: See their wedding blogpost HERE and their Engagement shoot […]