May 24th, 2012 | couples,Engagement,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Charl en Crystal is van daardie coupels by wie mens sommer wil gaan kuier. Lekker mense, jy weet! Ek ken vir Crystal al ‘n rukkie en dit was soooo lekker om haar verloofde te ontmoet en hulle interaksie te sien. Hulle is gek oor mekaar en dit lyk of hulle sommer net hulleself kan wees by mekaar. Crystal se idees vir die shoot was eindeloos en ek het dit so geniet om hulle kiekies te neem.
Baie baie dankie aan Jam and Pajamas dat ons in julle AWESOME space kon shoot. Julle was net vriendelik en verwelkomend!
Charl en Crystal, ek weet julle is baie opgewonde oor julle kiekies, so mag julle elke foto geniet! Ek sien sommer baie uit na julle troue!
























































Elzanne
WOW!!!so mooi Lizelle en Crystal!en jisou Charl!who knew!!my hart is sommer vol van al die love en opgewondenheid vir julle!xx
Natasha
Love, love, love these photos
Nig jy lyk asemrowend mooi!
Claire
how amazing are these pics!!! Charl cleans up good
and Crys – you look beautiful, as always!
Can’t wait for the big day! whoop whoop!xxx
Crystal & Charl
Jys n SUPER Legend!! Ons LOVE LOVE LOVE hulle…kan nie wag vir die troue nie Zellie, baie baie dankie
Tasha
Super stunning Lizelle!
Yda
hoe awesome is julle 2 nie voor ‘n lens nie?? super mooi… well done Izelle!!
Dielda
Crystal! Ek is mal oor die tattoo op jou pols! Sal jy dalk deel waat jy dit laat doen het?
Natasha (Pajamaa & jam)
Baie dankie Lizelle, Chrystal & Charl. Julle foto’s is stunning! Was heerlik dat julle Pajamas & jam gekies het!!!
Maritza
WOW!!!!!!! julle is pragtig!
zara
LOVE dit!!! even Diago het gefeature hehe! Pragtig!
Annelle
Zellie!!!!! So cute shoot met oulike hot models
LOVE die randomness, polka dot rokkie, doileys en plaas natuurlik!! Cryssie, dis net happiness & blessings vir julle my mater xxx
Aïda
Shoe dit is baie baie mooi!!
Leanne and nick Michalik
Beautiful simply breathtaking! What lovely pics of a special couple. You both look so happy!…and what fun you must have had during the photo session….hey how about a honeymoon in Australia some time?? Lea and nick
Mandi
Dis so oulik en stunning!!!
well done Lizella!
En cryssie en charl, julle lyk pragtig.
Sien baie uit saam julle.x
Sylvia
Pragtig!! Love it!!
Liezel
wat a super cool winkel!! ek sal verlore raak daar! pragtige fotos!
erane groenewald
So ongelooflik mooi!
wow lizelle jy weet net hoe!
baie geluk crystal en charl!!!
xx
Catherine Mac
SO much fun!!! Gorgeous images!
Celeste Potgieter
Lizelle, soos oude gewoonte het jy my speechless gehad met jou kiekies
Tina Steenkamp
love die laaste foto!!!!!!!!! mal daaroor….