October 27th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Beautiful fun bride: Check!
Handsome-fun-skateboard groom: Check!
Love that is visible: Check!
Moments: Check!
Chris en Jami, dankie dat ek deel kon wees van die begin van julle huwelik! Ek kan nie wag om te sien wat die Here alles vir julle 2 in stoor het nie, maar ek weet hier is groot dinge oppad met julle en God so saam in die span!
Beautiful flowers by “Vars Liefde“
The gift to all the guest, how cute!?


Her dress was so-so-sooooo beautiful!





Proud moment:

Love this image!
Loving my new wide angle! (17mm -40mm)
Such a fun moment:






Flowers: Vars Liefde, Mariette
Hotel where Jamie got dressed: Spier Hotel Stellenbosch
Venue: 401 Rozendal
DJ and Video: jubilani Wedding Videos & DJ, mareejaco@gmail.com
Chris’s company: Inspired to Become : A non-profit organisation doing youth development through sport.






























































Grethe
Jami en Chris! Julle kiekies is fantasties en reflekteer julle unieke persoonlikhede.. Lizelle, jy is ‘n amazing fotograaf met ‘n oog vir detail.. Doe zo voort!
heleen
my asem is weg en ek pik traantjies weg, sooo kosbaar, spesiaal en asemrowend mooi!!!!
Heleen van der Merwe
Jami, jy lyk so fantastiese pragtig mooi !!!
Heather Steyn
Pragtig Lizelle! Ek is mal oor die inbetween snaakse moments wat jy vasvang soos Johan en sy vrou wat in die hoek gestaan het en lag het
Baie mooi couple shoot en die rollerblade jump is classic!
Bruce
Congrats Chris and Jami!
Lizelle – GREAT shots once again! You rock!
Don
Chris & Jami – Congrats!
Great set Lizelle. Great B&W conversion
name
Julle is ‘n pragtige paartjie!!! Ons is soooo trots op julle! Baie seeninge en voorspoed vir jul toekoms. Foto’s is asemrowend! Kaas en Zellie (pasgetroudes
)
charlie
absolutley beautifull y’all!!!!!!!!!
Tania Krige
Pajami you beaut!!! Wow, julle is ‘n amazingly stunning couple..ek is mal oor die foto’s! Great werk, Lizelle!!xxxx
Sonya Olivier
Weer eens die ‘Lizelle magic touch’ te bespeur in elke pic met die humor en die sagtheid en alles daarby… gorgeous…
jo-ann Stokes
I love 401 Rozendal …you dont even need to go outside to shoot!
Love the skating shots …awesome and creative …Lizelle doing what she does best!
willemien
Ag dis pragtig!! Love die rollerblading pics!! Weet verseker dat geen ander couple sulke pics gaan he nie!! nie alle mans kan oor hul bruide spring soos dit nie!! hahahha Well done!! Dit was baie lekker ook!!
Marinda
Pragtig Lizelle..! ♥ die rollerblades!
Izanne Reichert
Beautiful! Geluk Chris & Jami, dit is net die mooiste mooi. Bless julle!
Kim
Dit is so beautiful Lizelle!! Absolutely love!
Tania Calldo
luvit!!!!
marsel
ongelooflik mooi! jyt n unieke talent! WOW!
Maré Rootman
So so pragtig! Love die gemmerkoekies, hulle lyk ook verlief
nastassja harvey
aaawesome fotos zella! die laaste foto – wow! en die 4de laaste foto – hahahaha love dit!
Tannie Christa
Net as jy dink jy het alles gesien !!!!!!!!!
WOW WOW WOW
Jami jy het in die volheid van womanhood ontluik soos n kosbare perel in n skulp.
Die fotograaf is regtig besonderlik as daar so n woord kan wees. Die foto met die onderstebo sonbrille is skattig.
Baie baie seen vir julle xxxx
Anja
Sjoe Jamie, jy’t pragtig gelyk op jul troudag! Baie geluk met die mooi dag. Lizelle, stunning foto’s!
Tamara
Stunning verby. The variety of beautiful shots here is just incredible
Liezel
wow!!! so uniek
) stunning!!
no 1 fan
my word. as die couple nog hotter was, sou jou lens gesmelt het! jami en chris julle is BEAUTIFUL! love die skater pics! lizelle jou styl is: sane or insane moments caught with class! hehe dit klink nie reg nie maar dis wat ek wil sé! xxx
André van der Veen
Jy stel nooit teleur met jou fotos nie, welgedaan weereens!
Denise Louw
The best I have seen in a very long time, didnt know there could be a new way of taking photos – until this album!
Eugene
fresh and interesting! i love it!
Juné Joubert
Absoluut mal oor hierdie fotos Zel! LOVE die blur fotos met hom op sy blades! Awesome!!
Carmen Niemand
Love jou detail shots, dis so pragtig!!!
Joylene
WOW Lizelle< You never cease to amaze me!!
WOW, wow, WOW!!
Jami is is STUNNING! en jy ook Chris!
Blessings
Hannerie
Beautiful!!
Julle oukies lyk baie happy en maak ‘n stunning couple! Baie geluk
Geraldine
Stunning foto’s
))
Giovanni Bekker
Wowie! Dit is awesome baie mooi! fodies! Ek is sooo bly vir julle! Congratulations and celebrations la lalalalalalala!
Derek Gerber
Julle is mal awesome! En julle troue lyk stunning!:) Love you guys!