June 11th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Christel en Bulla het ‘n PRAGTIGE wintersdag gekies om die knoop deur te hak! Die oggend het dit nog gesous, maar die middag was alles skoon gewas en ons kon heerlik (so deur een of 2 verlore druppels) fotos neem. Villiersdorp se blare was die mooiste kleure en die ou motor het sommer net by die hele “scene” gepas.
Dankie dat ek julle dag kon afneem! Baie liefde xxx
Christel se pragtige DIY idees by die villiersdorp landbousaal, waar die onthaal gehou is:
Hare: Inge, I style. 023 342 1166 (Worcester)
Make-up: Sanet: Skin sense. 028 840 2607 (Villiersdorp)
Berg en dal Gastehuis: 028 840 1442 (Villiersdorp)





















































Kim
Dit is so mooi Lizelle. Pragtige dorp en sweet couple!
Hanri Rust
Dis verskriklik mooi Lizelle. Christel weereens jy het pragtig gelyk!
nastassja harvey
mal oor die confetti shot