My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

October 12th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

Behalwe dat sy ‘n wonderlike en talentvolle fotograaf is, ‘n besigheidsvrou van formaat en ‘n baanbreker in Suid Afrika se trou-industrie, is dit pleinweg vir my lekker om vir Christine te ken. Dit vat nie veel om ‘n maag-laggie uit haar te kry nie. Dan maak haar neusie plooitjies. Mooi lag plooitjies.

Sy raak opgewonde oor potensiaal, die eenvoud van mooi en mense wat groei in hul online casino wagering drome.

 

Ons het hierdie fotos van haar geneem vir haar nuwe webwerf. As julle nog nie daar was nie, doen julself ‘n guns en gaan loer! Hierdie eerste foto is ook die een wat sy gekies het om vir haar “about me” te gebruik. Hier is haar ander gunstelinge van die shoot op haar blog.

Dankie vir al die fun Christine! 

 

christine-meintjes-lizelle-lotter-1

 

christine-meintjes-lizelle-lotter-1

christine-meintjes-lizelle-lotter-1

christine-meintjes-lizelle-lotter-1
christine-meintjes-lizelle-lotter-1

 

 

let me know what you think

  • Christine Meintjes
    October 12th, 20091:50 pm

    Jy’s super awesomeness! Dankie Zellie!

  • rebecca (love made visible)
    October 12th, 20091:52 pm

    LOVE these! The first and last are my favourites :)

  • Jules Morgan
    October 12th, 20092:36 pm

    Stunning! That last shot is super-sexy!

  • Du Wayne Denton
    October 13th, 20095:40 am

    Looks like a great shoot with good old Christine.

  • Nicola
    October 14th, 20093:42 pm

    Dit vang Christine se persoonlikheid so mooi vas. Wel gedaan Lizelle!

  • Janine Gillman
    October 16th, 20098:09 am

    AMAZING….Stunning foto’s!