January 24th, 2011 | Shoots,Uncategorized,Weddings | Subcribe to RSS
Wat ‘n voorreg om Uniondale toe te gaan om Christo en Adriana se dag te gaan vasle! Ek was ‘n paar maande voor die troue toevallig in Uniondale en kom my verkyk aan die klein dorpie met soveel karakter! Adriana het die oulikste idees vir die troue gehad en het die heeltyd gelag- eie aan hoe sy is. Christo wys op sy stil manier net hoe baie hy vir Adriana omgee en saam-saam het hulle dag so geniet.
Christo en Adriana, so baie dankie dat ek daar kon wees en deel in hierdie onvergeetlike ervaring! Geniet julle kiekies!!!!
Dit was op my “gastehuis-bedjie” toe ek inbook. Soveel detail!
Adriana was baie opgewonde om te gaan troue hou:
Uniondale se pragtige kerk gebou:
Adriana se ouma sing vir hulle. Ek moes my trane terug-sluk! Dit was baie kosbaar:
Hoe cool is die dude???
Aaaaaaaaaaaaaaaaaa! Opeet!
Dress maker: Elizabeth Stockenström
Stationary: Event & Design
Flowers: The Flower Cottage Stellenbosch
Make-up: Marelize Steyn-Earle @ Face Up 082 460 2277
Hair: Liz @ Hair Affairs 044-874 5971
Videographer: Cronje Productions 044-272 3650
DJ: Hanuli’s 083 788 3648

























































































Nicola Pretorius
Adriana!!!!! Pragtig soos wat jy is. Dit lyk soos `n ware fees! Jou persoonlikheid is so mooi vasgevang. Sjoe ek weet jy het jou dood gereel om als daar te kry en dit lyk asemrowend. Lizelle jou foto’s is soos gewoonlik een meesterstuk na die ander.
Maré Rootman
Die kindertjies is ekstra pragtig! Dierbaar!
Tweets that mention Lizelle Lotter Photography » Christo en Adriana: Uniondale -- Topsy.com
[...] This post was mentioned on Twitter by sean kelland, Lizelle Lotter. Lizelle Lotter said: go uniondale wedding!! http://www.lizellelotter.co.za/christo-en-adriana-uniondale/ [...]
Lauren Kriedemann
Cute shoot Lizelle. looked like fun
Kim
Soooooooo beautiful Lizelle!! I loooove number 004, with the road winding, the colours are beautiful! And my most favourite is number 048, Bride and her Best Lady. So beautiful the light and your colouring!
Stella
Stunning Lizelle!!! Mal oor die een in die kerk met al die kinders
Johnél van der Westhuizen
Aaaaahhhhhh!!!! Dit is sulke pragtige foto’s! Well done, Lizelle! Dit lyk asof dit ‘n heerlike makietie was. Hoe oulik is die foto van “Christo vat vrou” nie? En die seuntjies is ougat verby! En hoe spesiaal is dit nie dat haar ouma vir hulle gesing het nie?
Kathryn
Wow!! Such a breathtaking set of images…I can’t stop looking…
Mariné
Die kinders is te oulik en jy’s sulke stunning shots van hulle gekry. Well done Zelle!
Marike Grundlingh
Ai julle, dis pragtig! Tiaan lyk maar vaak in die kerk né! Bly ek is nie julle wat moet kies vir vergrootings nie, alles is so mooi!
Lizl Pieterse
Love dit!!!!! So cute!!!!!
Adriana Grundingh
Dankie Lizelle dat jy ons spesiale dag op so n ongelooflike manier vasgevang het! Ook dat jy so lekker saam gelag het!
Jy is fabulous!! XX
Berna Coetzee
WHOAW WHOAW WHOAW!!!!!
Dis so so SO mooi!!!
Al die detail Adriana! Nes ek jou ken:)
Jy en jou man lief het STUNNING gelyk.
Goeie werk (soos altyd) Lizelle:)
x
marelie
Dit was ‘n awesume troue, pragtige fotos!!!! Baie geluk aan almal om dit sooo mooi dat te gemaak het!!!!! Ons het dit vreeeslik geniet!!!
annerine
Sho maar dis regtig besonders mooi! Soveel detail orals en in alles!! Stunning!
minki
daai klein dude is erg ougat! lekker platteland!
Mercia
WOWO!! Adriana julle het stunning gelyk!! STUNNING pics!!!!
Susette Prins, The Flower Cottage
Lizelle, wat `n fees van fotos !!!!!!!! Ek het die decor en blomme gedoen en nie besef dit was so “stunning” nie !! Die bruid en haar strooimeisie, o genade —- Maar dis mooi !!!!! Absoluut fantastiese werk ! ! Mooi loop Lizelle
Juné Joubert
Lizelle! dis pragtig! ek is mal mal mal oor daardie oulikste klein seuntjie!!!!! gesiggie!!! excellentAlly done.
Izanne Reichert
Lizelle, wat ‘n stunning troue! Beautiful bruid, beautiful fun wat so lekker is om te sien!
Retha
Ek is mal oor die fotos wat in die veld geneem is.
Steph
AD & Zella – STUNNING werk!! Well done met al die detail wat jy Uniondale toe ge-karwy het, suster – uit en uit die moeite werd!! LUVVV die oud-heid van sommige van die pics… en daai SMILE! Ek kon jou hoor lag!
xx
Heather Steyn
Wow Lizelle! Die fotos is so mooi!
Carla van Heerden
MOOI! MOOI! MOOI!
Werklik ‘n meesterstuk Zelle.
Bruid en Bruidegom is so vrolik! PRAGTIG!
Natasia Nortier
Die foto’s is stunning verby!! Sjoe!! Asemrowend mooi!!!!!!!!
Christopher Van Zyl
Hi Lizelle
Ek laaik jou kiekies kwaai! Hou van jou gebruik van diepte van veld, ( of gebrek daaraan – 70-200 APO is sy geld werd! ), jou photoshop hand en hoe jy connect met jou subjects.
Ek kannie uitgekyk raak nie, en wag met groot verwagting om die kiekies van Gielie en Ilana te sien!
Mwah!!
Christopher
Janice de Waal
These are the prettiest wedding photos I ever did see!!!!! oh wow Adriana!!!! Thank you for sharing!!!! Made my day!!!!
XXXXXXXX