June 16th, 2010 | Blast from the pasts,News,Other | Subcribe to RSS
Jolene en Cobus het vir my hierdie artikel wat in die “Wedding Collection” tydskrif was gestuur. Dis was sooo ‘n lekker Karoo troue. Ek is mal oor nuwe ervaringe en ‘n Sutherland troue in die sneek-hitte was een van daardie wat ‘n mens nie sal vergeet nie. Om hul blog post te gaan loer, kliek gerusĀ HIER:















let me know what you think