June 10th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Dit was so ‘n lekker dag saam met Cobus en Mandi! Mandi kon nie ophou smile nie en Cobus was die heeltyd reg aan haar sy om elke oomblik saam te geniet. Daar was soveel van die detail waarvan ek gehou het! Van Mandi se eie-soortige Lunar rok, Cobus se skouer-ryker, die tannie wat die orrel in Stanford se klipkerk gespeel het, die ongelooflike weer na ‘n reenerige week, gaste wat rustig pre-drinks geniet en dan nog die onverbeterde decor (wel gedaan aan Johnny!) en “setting” van die onthaal, so op ‘n windstil Hermanus aand. Dis ‘n troue om te onthou! So dankie dat ek kon deel in dit Mandi en Cobus! Lekker kyk:
Foto deur Maré geneem:










Die aisle was bietjie klein vir 2 mense en ‘n trourok so Mandi se arme pa het ‘n paar keer haar rok raak getrap:




















Genadendal se blaasorkes: Uitstekend!!!
























Wedding planner: Johnny van Aleit
Venue: Mosselberg Gastehuis
Diens: Stanford
Predrinks: Madre’s Kitchen Stanford
Blomme: Leipzig
Rok: Lunar
Stationary: Adam & Eve
Hare en Make-up: Cheryl Parker
Assistent en 2nd shooter: Maré Rootman

















Jana Grünberg
oh lizelle, how awesome is this? LOVE the colours, the etheral touch, the silhouette shoot in front of the mountains! every image oozes out happiness and joy. inspiring! xox, jana
cobus en mandi
wow wow wow lizelle, ons love die fotos! dis stunning- dankie dat jy so n flippen nice fotograaf op die dag was met al jou grappies- jy rock!!!!
Elsa
Stunning! Ek het lanklaas ‘n couple gesien wat so verlief is! Kan sien julle het julself BAIE geniet.
Rudolf
beautifully done as always. great work lizelle.
wil punt
I laaiks!
Maré Rootman
Ooooo, hoe lekker lyk daai kos nou! Die rugby feature ook, lekker! Pragtig die een van die ouma
Dankie Zellie, jy’s oulik
Yolande Snyders
Lizelle, die foto’s is uitstekend soos altyd!
Dit is eenvan dié mooiste trourokke wat ek nog gesien het.
Cindy du Plessis
Pragtig julle twee!!!!Ongelooflike aand, awesome couplexxxxx
nastassja harvey
hoe amazing is haar rok?? ek LOVE dit!! die bruid het amazing gelyk! stunning fotos zellie!! mal oor die editing van die bridal portaits, sjoe soooooo mooi!
erne' schutte
julle!!!!!!FENOMINAAAAAL!!!!!IS AL WAT EK KAN SE!
Wendy
OMW she must be one of the most beautiful brides-ever! & and perfectly captured, Lizelle -the soft colours of the beach photo’s are GORGEOUS!!
nanette
Awesome trourok (ek dink ek gaan daardie idee vir my vat
). Die kleur van haar rok maak die troufotos soveel ‘warmer’. Ek is MAL oor jou ‘blaasinstrument’ -foto. Baie goed gedoen Lizelle!
nikki
Dit is mos nou inspirasie en talent op sy beste!!! Love haar rok en bouquet!
sandra
beaurrrrrrriful!!!! so wow om deel te kon wees van iets so spesiaals en uniek! en johnny was stunning met al die reelings! soos dianatjie sal se …. SMART! dog…magically comfy!! ….jy dink jy’s cooler as ek….oemf oemf oemf….
Brenda Wardall
Ek is MAL oor daai rok – dis amazing – pragtige fotos Lizelle!
no 1 fan
o my word. flip. mooooooooooooi
christine Meintjes
mal oor die troue!! Zel jy maak sulke mooi prentjies!!
AmyPunky Photography
Her dress is amazing!!!! Gorgeous photos!!!