My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 18th, 2008 | News | Subcribe to RSS

Ek het ‘n paar dankies aan persone wat spesifiek in my fotografie ‘n impak gemaak het tot dusver. ‘n Mens kom nie net op ‘n plek nie, jou paadtjie word baksteen vir baksteen bebou, so hier is hulle:

 

My hoeksteen, Jesus Christus: As ek terugkyk tot nou kan ek net sien hoe hy Sy hand in ALLES gehad het en steeds het. Dit is so as Hy se dat alles sal ten goede meewerk vir die wat Hom liefhet.

 

Mamma Ilse: Dis waar alles begin het, die dae toe ek nog al my sakgeld uitgegee het deur met ma se film kamera fotos te neem. En ma het van elkeen gehou! (en doen nog steeds. My no.1 fan!)

 

Pa Hennie: Wat my laat swot het. Twee keer!

 

Tannie Annette: Wat my soveel raad gee oor besigheid en hoe om my geld te spandeer!

 

Christine Meintjes: Ek het so ongelooflik baie geleer in die paar maande wat ek vir/saam met jou gewerk het. Jy is besigheids-brein en neem absulute stunning foto’s. Dankie dat jy my geleer het dat equipment saakmaak, dat om “blacks te add” eomf in editing sit en dat ‘n mens beheer oor ‘n shoot kan he/moet neem Viagra 100mg. En ek dink die belangrikste, dat jy in my glo. Dankie vir soveel input, geduld en wyse woorde. Mag jou besigheid (of eerder besighede) net groei van krag tot krag!

(Indien daar ‘n link onder aan ‘n post is met Christine se naam, dan is dit ‘n shoot wat ek nog onder haar gedoen het.)

 

My lecturers at Stellenbosch Academy of Design and Photography: For giving me the time to grow in my photography and pushing “the concept thing” until I understood enough of it that I now don’t know how we don’t learn these things in school.

 

Forma Photography: Aan elkeen van die 6 mense: ek het oor soveel meer as net fotografie by julle geleer!

 

Oom Leon van Wyk, oom Wicus Leeuwner en later Johan Wilke,  Jan Hendrik en Garyth Bevan. Dankie dat ek kon kyk hoe julle werk en vir die talle vrae wat julle beantwoord het! 

 

Almal wat my al geassisteer het: Julle hou my “sane” as ek nie weet waar ek iets neergesit het nie, is my regterhand as lense geruil moet work en my sonskyn as julle die reflector vashou! Dankie, julle word waardeer!

 

Guy Tillim: My photographic hero.

let me know what you think

  • christine meintjes
    February 7th, 20098:55 am

    Die dag toe jy die eerste keer saam my ‘n troue kom afneem het, het ek reeds geweet jy gaan “groot gaan”. Jy het die oog, die skill en die persoonlikheid! En elke shoot wat ek sien is ek net meer impressed! Baie geluk met jou great nuwe site en jou portfolio is die sterktste ooit!

    Sien uit om alles te sien wat nog kom! Because this photographer is going places! Well done!!