My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 21st, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Super oulike couple + ‘n pragtige suid-afrikaanse sonskyn dag + baie foto tyd + God se favour =

 

lizellelotter-221

 

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

Is dit nie net so alian nie! Ons was besig om die HGH kiekies te neem toe ‘n motor op die grondpad verbykom en die ongelooflikste stof opskop! :) 

lizellelotter-110

 

 

Dawid en Anell was keen op al my voorstelle, selfs toe hulle plat op hulle rug moes le in die middel van ‘n stoppelland!

lizellelotter-110

 

 

Anell se ma het haar rok gemaak. My mond het oopgehang. Dis was perfek afgerond.

lizellelotter-110

 

 

 

lizellelotter-110

 

 

 

Anell trek aan by: Val d’ Or Franschhoek

Diens gehou: Simondium Kerk

Onthaal: Simondium Country Lodge

Blomme: To-Nett’s

Videograaf: Dewald van Limelight

 

 

 

let me know what you think

  • Dielda
    March 24th, 20094:02 pm

    Ek is absoluut FINATIES oor jou werk! Ek kan nie wag om elke keer op jou website te kom kyk of jy al ietsie nuuts op het nie! Amazing work!

  • lizelle
    March 24th, 20095:08 pm

    Dankie Dielda!
    Onthou dat jy kan inskryf op my RSS, dan laat weet die comp sommer vir jou as daar ‘n nuwe post is.
    Maklike verduideliking op http://www.youtube.com/watch?v=0klgLsSxGsU

  • Izanne
    March 24th, 20095:00 pm

    Ek het die fyne meis herken deur haar pa! Is mos Hestertjie se sussie! Ag ma, sooo mooi! (traan, traan)

  • Elmo
    March 24th, 20095:00 pm

    Lizelle! Wow! Kan aan die einde van elke naweek nie wag wat jy opgetower het nie! Kan nie wag om te sien hoe jou post op 10 Mei gaan lyk nie!

  • lizelle
    March 24th, 20095:05 pm

    O lekker! Sien self uit, ek weet mos nou al julle is lekker mense om af te neem! :)

  • Adri
    March 25th, 200911:54 am

    Sjoe Lizelle. Dit is ongelooflik mooi! Ek kan nie wag tot ek eendag trou nie. Sien uit na die volgende fotos!

  • Vanessa de Villiers
    March 25th, 200911:58 am

    Dit is ongelooflik hoe talentvolle dame jy is! Absoluut amazing foto’s, die foto’s laat mens hoendervleis kry! Stem saammet d ander, kan nie wag tot daar elke iets nuuts op jou site is nie! Kan ek nie maar oor trou nie….:) :)

  • Christine Meintjes
    March 25th, 200912:06 pm

    Anel jy’t stunning gelyk! Baie geluk! Ek is mal oor die 2de laaste ene!

  • name:Hester
    March 25th, 200912:33 pm

    Lizelle…WOW WOW WOW, die fotos is STUNNING en jy was great Saterdag, dankie dat jy my sus se dag so special gemaak het vir haar!

  • lizelle
    March 25th, 200912:44 pm

    Dankie Hester! Ek het regitg die troue baie geniet saam julle!

  • Caryn van Rooyen
    March 25th, 20094:14 pm

    David! Jy het ‘n lieflike bruid en Jesus se joy skyn deur julle altwee se glimlaggies! Baie geluk met ‘n beautiful troue en natuurlik asemrowende foto’s en mag julle die mooiste tyd he! baie groete,Caryn

  • June
    March 28th, 200910:59 pm

    Beautiful Lizelle! Ek sit nou elke week in spanning terwyl ek wag vir Vrydag wanneer die nuwes kom! Jy het ‘n baie loyal fan :)

  • Nikki
    March 29th, 20094:55 pm

    Wow Lizelle! Hier is soveel atmosfeer, variasie en fantastiese beligting in hierdie foto’s, ek ken nie die couple nie, maar ek dink hulle persoonlikhede straal op hierdie kiekies, amazing!

  • nameMinki
    March 30th, 20094:56 pm

    SPRAKELOOS! ek love jou flippen mooi foto’s Lizelle!!!!

  • Dawid & Anell
    April 2nd, 20096:18 pm

    Hi Lizelle, die foto’s is pragtig! Baie dankie, jy het regtig ‘n fantastiese werk gedoen en dit was vir ons so lekker om saam met jou te werk!!! Ons kan nie wag om die res te sien nie!

  • lizelle
    April 3rd, 20096:56 pm

    Ag dankie Dawid en Anell! Julle laat my hartjie sommer warm klop! Ek is soooo bly julle hou daarvan.

  • Candice
    April 6th, 200912:00 pm

    Absolutely stunning, just browsing the net and came across your site, you’re very talented!

  • name gemma and andy
    May 8th, 200912:10 pm

    your photos are beautiful, looks like u had a gorgeous day!! congrats again. awww they are so nice you make a great couple xxxx