My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 5th, 2014 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Met ons vorige shoot was Vanessa swanger met Hannah…die einste mooie dogtertjie wat in die pos is! En dan nie eers te praat oor hoe baie Alex gegroei het nie – wow! Vanessa is een van daardie natuurlike mammas met talle talente. Haar kinders is gaande oor haar en dis ALTYD lekker vir my om ‘n kuiertjie op Piketberg in te werk!

Ons het die shoot begin terwyl pa Inus nog bietjie gewerk het. Hy het later ons ontmoet en ai – kinders is darem net MAL daaroor as hul pa’s met hul speel!

Geniet julle kiekies De Villiers familie and baaaaie seeninge vir julle as gesin en liewe Jacobus wat reeds hier is! xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 She kissed him!

 

 

 

Showing us her best dance moves.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Picking her own spot:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mooie Vanessa:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Windverwaai maar altyd lekker om ‘n kiekie saam met ‘n vriendin te he! Dankie Inus!

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • terina
    May 6th, 20148:40 am

    SO so mooi! en haar geel top laat sommer die blou van die kinders se oe NOG meer uit staan! Regtig pragtige fotos! :)

  • Sonya
    May 6th, 201412:39 pm

    Oh my goodness, gorgeousness!!! Jou foto’s LEWE altyd so, Lizelle! Pragtige gesin, pragtige oomblikke vasgevang… LOVE!!!

  • Lindy Kriek
    May 6th, 20143:29 pm

    Happy oomblike so mooi vasgevang!

  • jou heel grootste fan
    May 6th, 20145:43 pm

    ag toggie, Lizelle, kan hierdie nou maar my gunsteling family shoot wees… :)
    Die foto’s is net SO spesiaal, ek love net mooi elke een van hulle…so very well done!!!