My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 24th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

De Wet en Janine smile net van oor tot oor wanneer hulle bymekaar is. Hulle is rustig, maar daar is ‘n duidelike “twinkle in the eye!”

Hulle is by Nooitgedacht Stellenbosch getroud en was so oulik om hulle gaste te bederf met olyfboompies. ‘n Teken van oorvloed, vrede, rynheid, krag en glorie. Mag dit alles deel vorm van julle huwelik vorentoe…en geniet julle kiekies!

:D


Venue en gastehuis: Nooitgedacht

Rok: Elbeth Gillis

Stationary: Lucky no 9

Blomme: Judy van Metliefdeblomme

Hair: Hugo Hair Co

let me know what you think

  • Helmine
    May 24th, 201111:08 am

    Baie pragtig! ‘n “Lizelle”-treffer soos gewoonlik!

  • nastassja harvey
    May 24th, 201112:46 pm

    superrrrrrrrr mooi zella! :)

  • Steffi
    May 24th, 20114:12 pm

    Extraordinary!
    Really good work – love u´r pics!

    Greetings from Munich!

    Steffi

  • Kim
    May 24th, 20114:53 pm

    Beautiful Lizelle!

  • Elly
    May 24th, 20115:56 pm

    Pragtig!!!

  • Janine
    May 25th, 20115:16 pm

    Baie baie baie dankie, Lizelle!! Jy is regtig DIE BESTE!x