My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 7th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Christine en Deon het my al ‘n hele paar maande gelede bespreek deur Christine Meintjes, maar ons het eers ‘n paar dae voor die troue ontmoet, aangesien hulle van Alberton af kom. Christine het my bietjie vertel wat alles vir hulle belangrik is vir die troudag en hoe siek sy ‘n paar maande van tevore was. Christine het net voor die dood omgedraai en was net so innig dankbaar dat sy uit die hospitaal is. Sy het vir my vertel van hulle 2 kinders wat vir hulle baie spesiaal is en hoeveel moeite haar ma gedoen het om alles af te rond vir die troue.

Hulle troue is op Bloubergstrand gehou. (Die Kaap is darem net mooi!) Christine het aangetrek by Blouberg Manor, die diens is op die strand gehou en dit onthaal by On the Rocks Restaurant. Alles was waarlik haarfyn beplan. Van ekstra kraletjies op Christine se skoene tot “just married toiletpapier!”

Make up: Sebastine Pepler

Videograwe: Vuka Media

Live musiek: Five Season Music: 021 4625111 play online casino games

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

Hulle jongste dogtertjie, Sckylar. Sy was bietjie siekerig en lyk hier nie vreeslik lus vir die “mooi-maak” nie!

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

Hier wys Jaydeane, hul oudste vir die maatjie om thumbs-up te wys. Sy wil hom afneem met Tafelberg in die agtergrond.

 

deon-en-christine-1

 

 

 

In hul Limo vir die dag.

 

deon-en-christine-1

 

 

 

Dit was ‘n vuurwarm dag. Hier het ons weggegeglip by die onthaal om hulle foto’s te neem. Die donderwolke het begin saampak en net toe ons klaar geneem is toe stort reen dit! Dit was wonderlik en ‘n antwoord op gebede. Dit het alles sommer bietjie afgekoel.

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

deon-en-christine-1

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Rebecca
    February 18th, 20098:26 am

    Love the one of the shoes and the one of her standing in the doorway is absolutely beautiful!

  • valerie
    February 18th, 20094:13 pm

    Lizelle die fotos is stunning

  • Christine Meintjes
    February 25th, 200911:21 am

    Wow Zel! Jy impress my net meer en meer. Die fotos is stunning! Die lug was beautiful! Die ene wa sy dans is ook ongelooflik mooi.

  • Christine
    February 25th, 20093:24 pm

    Dit lyk stunning Blommie! Dankie vir die fantastiese werk!

  • Calvin Dang
    May 15th, 20099:22 am

    i love the way you take the photo.Well done.