My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 12th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

 

Annehette en Derick is van alby van daardie mense wat jy nie kan help om van te hou nie. En saam, ‘n mean team ek vertel vir jou!!! 

Ek was nog nooit by ‘n troue waar die bruid en gevolg so opgewonde was toe hulle by die diens opdaag nie. (Miskien het die feit dat sy in haar krokkie van ‘n studente motor opgedaag het onder andere iets daarmee te doen!?) Daarna was dit net ‘n warboel van baie lag, trane, die mooiste speaches wat ek nog gehoor het en daarna…mense wat dans-dans-dans! 

Dankie julle! Dit was heerlik!

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

  

  

derick-en-annehette-1

  

  

  

derick-en-annehette-1

  

  

  

derick-en-annehette-1

  

  

  

Die i need a payday loan immediately meeste mense het sommer hulle skoen uitgetrek vir die strand-troue, maar hulle het darem security daarvoor gehad. :-)

derick-en-annehette-1

 

 

 

Annehette en haar boeta, Gert.

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

derick-en-annehette-1

 

 

 

let me know what you think

  • mariette
    May 12th, 200912:25 pm

    yeaaaaaah!!! beautiful!!! dankie Lizelle! legend foto’s! legend troue, o my word!!! my fave foto is die aan waar mens haar oë sien en derick van agter af! amazing!! well done L!! kan nie wag vir die res nie!! as jy nie die beste trou fotograaf in die wêreld is nie, is my naam piet pompies!

  • Caryn van Rooyen
    May 12th, 200912:28 pm

    Sjoe sjoe – te veel opgewondenheid, ek ruk skoon van adrenalien! hehe. Wel – Bev lyk awesome in die laaste pic – asof sy op Ibiza se strand dans! Die perd pic is great en die 2 wat na die see kyk met rue na die kamera – so old school portrait – so Annehette&Derick. Al die facial expressions is ‘n jol! En ek hou van al die verskillende “tema’s” waarin jy neem – dit skep ‘n diepheid van die event – dis nie eentonig nie – dis multifaceted! Moving, Fun, Crazy, Joyous, Overflowing, Natural…ek kan aangaan… x x

  • Jeanne
    May 12th, 200912:32 pm

    daar was ‘n perd? ‘n PERD?? hahahaha, jis Lizelle, rerig pragtig, great jaaab!!!!dance dance dance sum more!!!

  • Boettttie van wyk
    May 12th, 20091:11 pm

    My sussie ‘n prinses en my nuwe boet prins velour !
    Sy ‘s soos ‘n duursame Kristal wat jy hang in die venster en as die lig reg op haar val …sit jy met ‘n kamer vol reënboë!!!!

    Veel meer kan ek nie se nie! Bruid van die jaar-lewe in oorvloed! Lizelle die beste photograaf!!!!!!! :) My ma die enigste ma met die mooiste kinders in die wereld. hehehe Lief julle sussie en nuwe boet

  • Vanessa de Villiers
    May 12th, 20092:59 pm

    Jou foto’s is elke keer met ‘n nuwe troue net meer wow en wow, ek LOVE absoluut die angle’s waarmee jy shoot! Just love it!

  • Kat Forsyth
    May 12th, 20094:28 pm

    Sigh. Oh, Lizelle, these are just goooorgeous. My favourite is…oh wait, I don’t have a favourite because I would be listing most of them! I am partial to the cat guarding the shoes, though – great capture! And the ones on the rocks on the beach, and the horse…I told you I shouldn’t be doing this. Beautiful as always. :-)

  • name marie
    May 12th, 20095:07 pm

    liewe Annehette en Derrick…..julle troue was verbymooi..en julle was verbyermooi , verbyerbeautiful !! en julle mooiheid het van binne af buitetoe gestraal…!! wat ` voorreg was dit nie vir my om julle so mooi en gelukkig te sien nie…en om ook julle pragtige vriende so mooi en so gelukkig te sien nie…..doe so voort my beauties….!!tannie Mariexxxx

  • Jasper van Wyk
    May 12th, 20099:30 pm

    “Bliksem ou nig” ek is baie bly en spuit dat ons nie daar kon wees..Ek is mal oor die foto’s wat julle laat neem het dit lyk baie mooi. Groete en Liefde daar.

  • Jonel Meyer
    May 13th, 200911:30 am

    sjo mater. vrek. Elke keer as ek na jou fotos kyk raak dit net mooier en beter. Baie geluk. Dit catch die hele gevoel van die troue, al was ek nie daar nie. mwha

  • nameColleen
    May 13th, 200912:54 pm

    Ek het sooo uitgesien na hierdie foto’s!! Met so beeldskone pragtige bruid, handsome bruidegom en ‘n fotograaf soos jy! Lizelle jy het pragtige foto’s geneem! Dit herrinner aan al die detail oomblikke wat mens gewens het kon vir altyd hou! Jou boffen, doen so voort!!!

  • nita
    May 14th, 20096:32 pm

    woa, Lizelle, abosutely stunning…jy het HUL troue so perfek vasgevang…jy gaan mos my sussie 5 Des afneem – roelene en robert…sien so uit daarna om te sien wat jy gaan doen. you have a touch! annehet jy het asemrowend mooi gelyk…hoe is getroude lewe? amazing ne!!!!

  • Ina
    May 15th, 200911:01 am

    Hoe gannit Lizelle? Jy is verseker my fotograaf eendag by my troue!!!!!! Looooove jou fotos!!!!!

  • Beverley
    May 15th, 20092:57 pm

    BELAGLIK! Jislaaik! I can’t believe how insanely beautiful, alive these pictures are! My hat! Well done…OP ANEHETTE & DERICK!!!

  • Nadia Noome
    May 19th, 20099:28 am

    Ek stuur vir jou ‘n MIZPAH it goes back thousands of years, symbolizing a sanctuary and place of hopeful anticipation, a place where seemingly impossible may happen as of divine intervention or an inspiration – Anne engel jy het STUNNING gelyk, Lizelle bokkie ek wil jou graag ontmoet – jy het ‘n ongelooflike talent, jou foto’s is nie net “out of this world” nie, maar “out of this universe”

  • Madelina
    May 19th, 20091:12 pm

    WOWie Anna-het-‘n-POP! Jy het asemrowend gelyk, nes dit ‘n bruid betaam! Ek wens julle ‘n baie geseënde en voorspoedige huwelik toe! xoxo Al my liefde

  • Roberta
    May 19th, 20095:32 pm

    What an absolute pleasure looking at your work – great inspiration! Thank you.

  • San-Marie
    May 19th, 20099:34 pm

    Anne jy was ‘n prinses en asemrowend, stunning beautiful!!!! there is no words – great happiness straal uit julle uit!!! Bitterlik baie geluk!!!… and happiness cought on photos…bitter goeie fotograaf (-:
    xx Al my liefde San

  • name:Hildemarie
    May 23rd, 20098:40 am

    Whaau!!Ongelooflike kunstige,pragtige,asemrowende,buitengewone fotos-dit moet soortgelyke mense wees!!!

  • Betsy Barrows
    May 26th, 20099:52 am

    Lizelle- I have never met you before but I studied with Annehette and Derick in Stellenbosch in 2006- I was an overseas exchange student from America. I just wanted to say your photography is stunning- you especially captured the unique character of both Annehette and Derick. I don’t remember much Afrikaans, but I do want to say.. “dit was baie baie pragtig. Dankie!”

  • nameCarel Botha
    May 30th, 200910:01 pm

    Net soos ek jul ken ou D as dit nie appelliefies is wat gepos word vanuit Maastricht nie dan is dit `n troue op die strand…. julle twee saam gaan definitief `n nuwe dimensie gee aan oorspronklikheid ..Die prentjies pas by jul manier van doen… dit lyk ongelooflik—-+