March 31st, 2010 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Maryke, Henry, William en Richard het die heerlikste fun-familie dag gehad en ek was gelukkig genoeg om dit te kan afneem! Maryke werk vir Sarie tydskrif se website afdeling en Henry is ook ‘n besige besigheidsman. Selfs al moes hy weer na die shoot gaan werk, het hulle tyd gemaak vir die fam. Awesome ne!?
>
Kom ek stel julle voor. Hier is mamma Maryke en pappa Henry:
Hul oudste, William…
Hy was so opgewonde omdat hy visse gevang het…

…en is gaande oor dino’s:

































Anita
Dit is so, so, so special!! veral omdat dit my 2 Blou oog “frikkies” is daai!!! stunning stunning Lizelle!! Julle Maryk’s jy en Hendrik vertoon darm al te mooi!! Love daai foto van jou en hom!!!
Taryn Ward
The photo with the frog is so cool! Love them!
Vanessa de Villiers
Dit is soooo vrek oulik!! Adorable! Love die family shoot Lizelle, well done!!
Dielda
Waarvan is seuntjies gemaak? Foto van padda se dit alles!
maré Rootman
Love dit Zellie! Alles is so vars en kleurvol en lewendig
albert
frames 3 & 11 is awesome!!!
adene
Pragtig – ek love dit! Hulle gaan vir altyd hierdie fotos naby aan hulle harte hou – jy het so mooi hulle as familie vasgevang! Mal oor die padda foto
Ellena van Tonder
Stunning!!!! Die padda foto is unbelievable!
Caryn van Rooyen
O my word – William moet ‘n dierekundige word! Dis ‘n wilde mannetjie
nastassja harvey
MAL hieroor Zellie!
amanda boonzaaier
Pragtig!! Regte seuntjie shoot.
nikki
Love hulle almal!! Welgedaan!!
cindy
Lizelle, daar is drie miljoen goeters wat ek graag oor jou fotos wil se. Maar al wat seker nodig is, is om te se dis mooi. Ongelooflik mooi. Dink net oor 30 jaar hoe great gaan dit wees om DIE fotos te he.
Jy’s geniaal, en ek is SO dankbaar dat jy doen wat jy doen. Dit maak my dag bietjie helderder.
Susannie
Wow, Ons verlang nou eers na die Paarliete!!! Waar was die vierpotige blou oog?