January 9th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Hello 2012!
2 of my friends got married towards the end of last year. It was SUCH an awesome experience to witness their wedding. I would never have thought that my afrikaans friend that barely spoke a word of english while studying an english coarse, would marry an “engelsman!” But surely God is the perfect match maker!!!!! So lief vir julle Neitjie en Duncan!
Wil Punt (Peartree) was the photographer and did such an awesome job, please follow THIS LINK to have a look. Anné asked me to just take a few shots, which i mainly did before the wedding. Enjoy!
Mariette (Vars Liefde) still full of energy and jokes after doing an awesome job with the flowers:
Anné’s brother, Willie:
One of Anné’s 3 sisters. Hmmm, Helanzi did you stole some wedding cake or something!?!?
Willie giving his dad a head massage to relax:
This bottle of Champagne is from Anné’s parent’s wedding back in 1985!!!
The wedding was held on their family farm and EVERYTHING was just perfect:
Anné’s mom has a heart of gold:
The Dryers. I like to call them the vitamin-family, since I think they are most beautiful 5 people to make up a family.
Sjoe Neitjie jy is mooi!
Anné’s dress was so unique, so beautiful. This dress maker surely is talented: Juanri Image Consultant and Fashion Stylist.
(You might remember Anné from this super fun shoot we did, when she still had braces…)




































































Anné
Zellieeee!!! Baie dankie maatjie! Dis so mooi! Dit voel soos ‘n behind the scenes!! Dankie, ek love die skoentjies en Kwassie onder die tafel en daai by die trekker!! Lief jou!
Heather Steyn
Wow, sulke spesiale oomblike wat jy vasgevang het! Anné het so mooi gelyk!!
Dielda
AG MY MOEDER!!!! Mooi soos altyd maar die een van die hond wat onder die tafel aan die slaap geraak het, het my HART GESTEEL!!!!!!!
Annerie Logan
Lizellie… dit is onbeskryflik mooi!!! dit voel amper soos ‘n fashion shoot!
en ek love die foto’s waar jy hulle ongesiens afneem… dis so pragtig!!!
Elricka
Hi
in jou shoot van Anne en Duncan :paarl
Ek wil weet waar mariette van vars liefde haar oorbelle gekoop het
die shoot is awesome jys baie creative x
elricka
minki
jy kan darem maar net ‘n oomblik vasvang Lizelle! super pragtig!
Delia
Beautiful images Lizelle and what a gorgeous couple x
michéle opperman
Stunning soos gewoonlik!
Petra
Anne, jy het pragtig gelyk! Baie geluk met jul troue, dit lyk soos iets uit ‘n tydskrif is! Liefde ons x
NIta
Lizelle!!! Jys is net awesome!! jou foto’s is sooo goed! raak nog beter – nie gedink dit kan nie. so mooi vasgevang. Ane het die mooiste memories om nou vir ewig te hou…
Anine L
Mal oor die foto van die hond wat slaap onder die tafel!!
Lee Malan
Die foto’s is amazing!!! Dit was so ‘n lekker troue gewees!
no 1 fan
ooooooooooooooooooooooooooh!
mooooooooooooooooooooooooi mense bruid bruidegom troue fotograaf!
geluk liefste anné en duncan!
xxx
Juné Joubert
Zel!!!!! dis pragtige shots! sjoe – spesiaal – die dag was awesome!!! Né, jy is regtig mooi! en het die mooiste bondel fotos vir jou mooiste troue! lief sommer al julle mense!
Juanri
Stunning soos altyd!! Jy het net ‘n wonderlike talent om die emosies van die dag vas te vang! Looooove die een waar die hond onder die tafel le.
Elricka jy kan daai oorbelle koop by Sash Boutique in Wellington. Dit is reg bo Basson skoene in Kerk Straat nr. 41.
Emma
Uiteindelik het ek dit gevind ….. jou mooiste foto’s! Baie dankie Lizelle, ek kan sien jy ken ons almal baie goed, al die regte oomblikke is vasgevang, tot Kwassie wat totaal uitgeput is van al die gaste groet. Soooo mooooi, lief vir jou. xxx
emily brown
Oh Lizelle- I’m blown away by this wedding! It is gorgeous and full of so much personality. Amazing job as always!
karla
wow dit is so mooi en opreg