My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 16th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Nog nooit het ek ‘n bruid gesien wat vooraf so baie lag nie. Dis was wonderlik! En dit het net aangegaan toe sy vir Edre sien. Ook het ek nog nooit so baie tyd gehad vir die couple shoot nie! Hulle het gereel dat die gaste solank die voorgereg begin eet terwyl ons hulle foto’s neem. Hoe lekker was dit nie! Ons het tyd gehad vir so ‘n groot verskeidenheid. ‘n Fotograaf se Cialis Online droom!

e-en-n-lizellelotter-1

e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1

Toe ons vooraf ontmoet het, het Edre net een “wens” gehad. Hy wou graag ‘n foto van onder he met wolke in die lug. Daar was skaars wolke vir die hele dag, maar toe pak dit skielik saam hier na die einde van die shoot toe en whalaaaaa! Net vir jou Edre!

e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1

Nadia se ouers het vir haar ‘n verassing gereel. Haar gesig toe…
e-en-n-lizellelotter-1

Andriette Norman daar aankom en vir hulle sing!
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1
e-en-n-lizellelotter-1

let me know what you think

  • Tersia Theron
    December 16th, 20097:13 pm

    Dit is pragtig. Die kuns en profesionaliteit spreek deur jou foto’s.

    Lizelle, jou foto’s is nie die enigste wat goed is nie jou aanslag met so ‘n klomp gaste was wonderlik om te sien.

    Dankie.

  • Jan
    December 16th, 20097:17 pm

    Stunning!!
    Lyk regtig baie goed!

  • Anneline Vermooten
    December 16th, 20097:41 pm

    Wow dis pragtig, ek het sommer begin huil!

  • Ben Harmse
    December 16th, 20098:01 pm

    Mooiste wense aan my niggie, Tessa, Voorwaar `n mooi versameling fotos en `n mooi dogter om trots oor te wees.

  • nastassja
    December 16th, 20098:53 pm

    nou hardloop ek uit woorde uit…magnifique!! ;D

  • Ellena van Tonder
    December 16th, 20099:16 pm

    Soooo mooooi!!!

  • Frans
    December 17th, 200912:25 am

    Stunning Lizelle !!!

  • Esther Roode
    December 17th, 20096:54 am

    Pragtig. Nadia jy het gestraal.

  • rebecca (love made visible)
    December 17th, 20098:16 am

    Stunning Lizelle- love the indoor portraits with the chandelier, the clouds and the one with them on the chairs with her veil spread out! You are the BEST! x

  • Abbi
    December 17th, 200910:59 am

    These are amazing photos! you bot look stunning!

  • Maré Rootman
    December 17th, 200912:10 pm

    Lizelle, jou wenner!!!! Jy is die beste! Die paartjie se persoonlikheid straal deur die foto’s :)

  • Kat Forsyth
    December 17th, 20094:43 pm

    Absolutely stunning, Lizelle! I love the cloud one too, but they’re all stunning – especially the overhead ones. Gorgeous wedding.

  • Anel Smit
    December 17th, 20095:51 pm

    Wow! Hierdie is regtig mooi foto’s dis asof hul nog feesvier. Jy gee lewe aan jou fotos! Wel gedaan!

  • Jani B
    December 18th, 20091:28 pm

    Lizelle, LOVE LOVE LOVE die swenbad fotos en die close-up van die bruid met die blokkies muur in die agtergrond!

  • Monica Temple
    December 20th, 20097:26 am

    WOW!!! Asemrowend Lizelle, foto’s om oor trots te wees, Nadia baie geluk my niggie, wens julle alles van die beste, jy maak ‘n pragtige bruid en die paar van julle ‘n stunning couple! xxx

  • Liz-Mari Carstens
    December 26th, 20095:10 pm

    Hi! Ek sien jy het VOOR in die ry gestaan toe talent en kreatiwiteit uitgedeel is. Jou fotos praat met ‘n mens! Kan nie wag om te sien hoe lyk Pieter en Sulani se fotos nie! xxx (Sulani se suster)

  • Elena
    January 4th, 20109:12 am

    Sjoe jy het Nadia SOOOO pragtig vasgevang!! Sy was ongelooflik mooi! Edre en Nadia lyk so op hul gemak, dis stunning!

  • Yolandie Matthysen
    January 18th, 20108:11 pm

    Wow wow wow!!!!

    Ek love die foto’s, dit lyk ongelooflik!!

    Julle 2 lyk baie mooi saam.